)
Errie excels in English Olympiad

Congratulations to Raees Tikly, grade 9 learner of EHS, who received a silver certificate for the annual De Beers English Olympiad. This is an exceptional achievement. The Erries are extremely…

Erries spog met dogters in die “Indoor”-hokkie

Foto vlnr: Mia Davel, Carla Ferreira, Ziné Jacob, Deidre van der Meyden, Kayla van der Meyden, Helené Lotz Hoërskool Ermelo is uiters trots op die ses Errie-dogters wat gekies is…

Hoërskool Ermelo se graad 11’s ontvang met trots hul Streepbaadjies

Hoërskool Ermelo het op Maandagaand 2 November 2020  hulle jaarlikse Streepbaadjieseremonie in die EHS-Ouditorium gehou. Tydens die funksie word die graad 12-streepbaadjie aan volgende jaar se matrieks deur hul ouers…

Errie-kunsleerder behaal tweede plek in Mpumalanga

Foto: Miceala met haar kunswerk Hoërskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het…

CVO Gromar Skool – Gradeplegtigheid Gr 0

CVO Gromar Skool van Groblersdal, het hul “graad” tydens die gradeplegtigheid ontvang. Die Graad 1 onderwysers is baie opgewonde om hulle in Gr 1 te verwelkom. Baie geluk, maats!

CVO Gromar Skool Matriekafskeid

Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge. Die…

Laerskool CR Swart groet Graad 7’s

Gister was julle Graad 7 en toe ons ons oë knip is julle pragtige jong dames en here – dit was pure nostalgie om vanmiddag hierdie CR’tjies te kon groet…

Hoërskool Ermelo groet matrieks op gepaste wyse

Foto vlnr: Charles Randell en Gizelle Wilkens, Danie van Rooyen en Simoné Beyer, Elizia van Heerden en Luke Bulford Dit is elke jaar vir Hoërskool Ermelo ‘n besondere groot voorreg…

Laaste skooldag vir NHS-matrikulante

Hoërskool Nelspruit se Graad 12’s van 2020 is Vrydag 16 Oktober tydens ‘n gepaste afsluitingsdiens voor die aanvang van die eindeksamen bemoedig en gegroet. Twaalf jaar op die skoolbanke het…

Hoërskool Nelspruit Matrieks gee unieke geskenk aan skool

NHS se matrikulante het ‘n baie unieke geskenk aan die skool gegee. Die trofee is in die skool ontvangs se uitstalkas. Milda van Dyk en Handré Homann (Dux’e 2019/2020) het…

Hoërskool Nelspruit: Vinculum-tradisie voortgesit

Foto: Mnr Pottie Potgieter (BUCO), Milda van Dyk en Handré Homann Na afloop van die afsluitingsdiens vir Hoërskool Nelspruit se matrieks van 2020, het hulle die tradisie van die sluit…

Hoërskool Secunda kuns-leerders persteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie.

Hoërskool Secunda se kuns-leerders het hierdie jaar uitgeblink tydens Mpumalanga se Kunskompetisie. Elke jaar neem leerders van die Kuns en Ontwerp Departemente deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement…

Hoërskool Ermelo bied prag graad 12-Lourierfunksie aan

Foto’s vlnr: Vosjan Grey (Dux-leerder) en Zara Büchling (tweede beste presteerder) Foto’s verskaf Op Maandag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo hierdie jaar se graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n…

Hoërskool Ermelo matrieks neem met dankbare harte afskeid

Hoërskool Ermelo het op Maandag 19 Oktober met dankbare harte afskeid geneem. Die matrieks van Erries het oudergewoonte die jaarlikse matriek-kerkdiens bygewoon te NG Kerk Moedergemeente. Dit is een van…

Hoërskool Secunda maak hul hoofleiers bekend

Graag deel Hoërskool Secunda hul nuut-verkose hoofleiers vir 2021. Hoofseun: De Clercq Stoltz Hoofdogter: Cara Strydom Akademie: Luke Nobrega Bemarking: Caley Ellish Kultuur: Henri Viljoen Sport: Nicole Lindeque Baie geluk…

Agt Erries neem deel aan Oppie-Tong-Af se Nasionale Finaal

Foto: Raees Tikly besig met die opname van sy toespraak Verskeie Erries het die afgelope week aanlyn aan die nasionale finaal van die Oppie-Tong-Af-redenaarskompetisie deelgeneem. Caylin Loock, Carla Ferreira, Danielle…

EHS-landbouleerders op landbou-uitstappie

Foto: Jana Vissser Die graad 10- en 11-Errie landboubestuur-leerders het op Woensdag 7 Oktober die JanVos Landgoed besoek van meneer Jan Grey. Daar het die leerders baie gesien en geleer:…

Hoërskool Ermelo Kultuurprestasies

Ten spyte van die uitdagings van COVID-19, het Erries wéér uitstekend presteer op kultuurgebied. Chrizanne Joubert, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het ‘n vierde plek behaal by Radikale Redenaars met…

Ermelo High School learner hand picked by Mpumalanga Education Department

Ermelo High School learner Sinethemba Dlamini, a grade 12 learner, has been selected by the Mpumalanga Education Department to acknowledge and celebrate her exceptional achievement in Mathematics and Physical science.…

Hoërskool Secunda stel 2020/2021 Uitvoerende Raad bekend

Baie geluk aan Hoërskool Secunda se nuwe Uitvoerende Raad van 2020/21! Congratulations to Secunda High School’s new Executive Council of 2020/21! “A true leader has the confidence to stand alone,…

Errieraadskamp berei leiers voor vir 2021

Hoërskool Ermelo het vanaf 23 tot 26 September weereens ‘n insiggewende en suksesvolle Errieraadskamp te u-Bhetyan-o-Africa aangebied. Die lesings oor onder andere konflikhantering, spanbou-aktiwiteite wat spanwerk bevorder het en talle…

Mnr en Mej NHS-2020 aangewys

Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé, is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen van Hoërskool Nelspruit as 2020 se Mnr. en Mej. NHS aangewys. Dié…

Hoërskool Ermelo kuns-leerders presteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie

Die Erries neem elke jaar deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word en vele top tien plekke is al deur die Erries ingepalm. Hierdie jaar…

HTS Witbank: Aandag alle Graad 7’s

HTS Witbank – die voorloper skool!  Waardes  Akademie  Sport  Kuns en kultuurank is die voorloper in: Pret Veiligheid Join our blue family for an unforgettable high school experience! #DieVoorloperskool #TheBlueCrew…

Ligbron Akademie vir Tegnologie plant ‘n boom

Ligbron Akademie vir Tegnologie se Gr 10 B-klas van juf. Mari Bosman skenk elke jaar hulle kleingeld en koop dan ‘n boom daarmee. Dankie vir julle positiwiteit – eendag gaan…

Hoërskool Nelspruit: Dame met Finesse aangewys

Foto: Chrisna Loubser en Lize Louw. 2020 Was beslis ‘n jaar met uitdagings vir al ons koshuisleerders, veral dié in matriek. Ekstra spesiale stappe is geneem om Covid-19 by Huis…

Ligbron Akademie Vir Tegnologie

Baie sterkte aan die Graad 12’s wat môre met die rekordeksamen begin. Julle het hard gewerk, julle is goed voorbereid – doen nou net jou bes! Good luck to the…

Hoërskool Ermelo verkies Errieraad 2021

Op Vrydag 11 September is die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis. Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is: Chané…

Blood stocks critically low!

Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…

Ontmoet Hoërskool Nelspruit Mnr en Mej NHS deelnemers

Die kompetisie van Mnr en Mej NHS skop af met die eerste van ‘n reeks uitdagings. Die deelnemers is gevra om ‘n kort video te maak om hulself bekend te…

Vriendelike Fanie groet Hoërskool Nelspruit

Maandag 31 Augustus 2020 was die laaste keer wat mnr. Fanie Themba Hoërskool Nelspruit se deure gesluit het. Vir ses-en-dertig jaar was dit maar een van die take wat hy…

Errieraad 2020 open nuwe kafeteria

Vosjan Grey en Jana Nel (Errieraad presidente) knip die lint tydens die opening van die kafeteria, 20 TWINTIG Op Dinsdag 1 September het die Errieraad van 2020 hulle projek, die Errie kafeteria,…

TV wink vir leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie

Lohan Coetzee en Elzaan van de Venter van Ligron Akademie  vir Tegnologie het beslis nie stil gesit tydens die grendeltydperk nie! Hulle het ingeskryf vir die Mentor My- kompetisie, ‘n…

Hoërskool Nelspruit kondig Bestuurskomitee en Dux’e aan

Hoërskool Nelspruit  se 2020/2021 bestuurskomintee en hoofleiers is Sondag 23 Augustus aanlyn op Nellie-TV aangekondig. Baie geluk aan die volgende nuutverkose BK-lede: Dogters: Nicolize Aucamp, Danel Bekker, Saartjie Breytenbach, Jacinta Capazorio,…

Hoërskool Nelspruit se Dux’e kom tot ‘n einde

Handré Homann en Milda van Dyk (Dux’e 2019/2020) het hul rol as hoofleiers heelhartig en met passie uitgevoer ten spyte van 2020 se buitengewone uitdagings. Hulle was geliefde hoofleiers waarna…

Hoërskool Nelspruit kondig Dux’e van 2020 /2021 aan

Veels geluk aan Ruben Gründlingh en Naomi van der Nest wat die leisels as Dux’e van 2020/2021 oorneem. Ons wens vir julle ‘n jaar gevul met vele hoogtepunte by NHS.…

Hoërskool Ermelo vergemaklik inteken tydens COVID-19

Siphesihle Mtsweni se QR-kode word geskandeer Te wyte aan van COVID-19, is die inteken van leerders elke oggend ‘n groot uitdaging vir baie skole. Die Erries is egter gerat om…