Hoërskool Nelspruit kry nuwe Seniordrag
NHS se 2021 matrieks spog eersdaags met splinternuwe seniordrag. Die BK van 2019 het die versoek vir nuwe matriekdrag aan die Beheerliggaam gerig. Na vele konsultasies is die voorstel goedgekeur…
Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe onderwysers
Hierdie jaar begin die Erries met ses nuwe onderwysers in hulle midde. Charné van Aswegen is ‘n oud-Errie wat in 2017 gematrikuleer het te EHS. Sy is tans ‘n tweedejaar…
Hoërskool Ermelo bedank Smet Jet
Hoërskool Ermelo bedank Smet Jet wat EHS se geboue – koshuise ingesluit – gesaniteer het en so bygedra het tot die voorbereiding vir 2021 se skooljaar. Die Erries is reg…
HTS Middelburg verwelkom nuwe personeel
Voor vlnr: mnr. Heinrich (Pikkie) Herrmann, me. Charné Kruger, mnr. Riaan Scheepers, mev. Salomé de Bruyn, mev. Chanelle Shrives Agter vlnr: mnr. Edward Elms, mev. Laurinda Botha, mev. Reline Otto…
Hoërskool Nelspruit onderwyseres skryf ‘n boek
Foto: Juffrou Martie Naudé DIE PADONKELS VAN HOEKOMSBERG “As dit nie vir Covid-19 was nie, sou die Padonkels nooit gebore geword het nie,” sê Karools Vorster. Gedurende die inperkingstyd het…
Schools That Rock gesels met Danika Malan
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Danika Malan, Hoofdogter van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien verskriklik…
Ontmoet Hoërskool Secunda se nuwe onderwysers
Hoërskool Secunda stel graag hul nuwe onderwysers aan u voor. Verlede jaar, gedurende die grendeltyd, het meneer en mevrou van der Linde by die skool aangesluit en meneer Steyn, mevrou…
Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe leerkragte
Foto: Voor vlnr: Zanelle Broodryk, Melissa Jv Vuuren, Erma Weber, Henrique Lubbe Agter vknr: Stuart Hough, Dries le Roux, Daniël Snijders, Johan Horn Hartlik welkom aan die nuwe Pietie personeel.…
Schools That Rock gesels met Dirku van Niekerk
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Dirku van Niekerk, Hoofseun van HTS MIddelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…
Schools That Rock gesels met Anchen Bezuidenhout
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Anchen Bezuidenhout, Ondervoorsitter Kultuur van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer…
Schools That Rock gesels met Zack Strohmenger
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Zack Strohmenger, Hoofseun van HTS Middelburg, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…
Hoërskool Nelspruit verwelkom hul nuwe personeel
Foto Vlnr Agter: Mnr. Gunther Swart, mnr. KJ Ewert en mnr. Donovan Bouwer. Voor: Me. Marli Malan en me. Marike Adendorff. Die nuwe personeel van Hoërskool Nelspruit is hartlik ontvang…
Schools That Rock gesels met Nerine van Wyk
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Nerine van Wyk, ‘n leier van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Net…
Make a difference in somebody’s life – Donate blood
Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…
Schools That Rock chat to Zander Steyn
Schools That Rock asked Zander Steyn, Deputy Headboy Culture, of Middelburg High School a few Questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? …
Schools That Rock gesels met Olga van Niekerk
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Olga van Niekerk, Onderhoofmeisie van Hoërskool Middelburg, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om al…
Schools that rock gesels met Erika Vollmer
Schools that rock het ‘n paar vrae aan Erika Vollmer, Onderhoofmeisie Kultuur, van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer…
Schools That Rock gesels met Reinardt Visser
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Reinardt Visser, Onderhoofseun Sport van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om my…
Schools that rock gesels met Brady Welthagen
Schools that rock het ‘n paar vrae aan Brady Welthagen, Onderhoofseun Akademie van Hoërskool Middelburg gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…
Schools That Rock chat to Hannah Lombard
Schools That Rock had a few questions for Hannah Lombard, Deputy Head Girl Academics of Middelburg Hoërskool, Mpumalanga. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…
Schools That Rock chat to Genevieve Hambidge
Schools That Rock put a few questions to Genevieve Hambidge, Headgirl of Middelburg Hoërskool. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? To be…
Schools That Rock gesels met Hanru Jansen
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Hanru Jansen, Hoofseun van Hoërskool Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om die graad…
Two-week delay in reopening of schools
The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…
Hoërskole Punt en Pietersburg vier eeufees saam
Hoërskool Pietersburg (PHS) vier vanjaar saam met Hoërskool Punt (PHS of HSP) hul eeufees! Die hoofleiers van die 2 skole het by die skool ontmoet en daarna gaan koffie drink…
EHS-Spoiings: sukses-publikasie, enig in sy soort
Foto bo: Meneer Harry Labuschagne en Zara Büchling met die bundel Ten spyte van ‘n chaotiese Covid-jaar, spog die Erries weereens met die jaarlikse Spoiings. Alhoewel dit lyk of die kreatiewe-skryfwerk-bundel…
2021 Wink vir die Nellies
Met 2020 wat einde se kant toe staan, is die Nellies entoesiasties besig om reg te maak vir 2021. Die Bestuurskomitee (BK) is volstoom aan die werk aan hul voorstellingsvideo…
Hoërskool Ermelo kunsleerders gee kleur aan 2020
Foto links: Nontokozo Ngwenya en me. Carin van der Merwe besig met ‘n kunswerk – Foto regs: Miceala Erasmus by een van haar kunswerke Die graad 12-kunsleerders van Hoërskool Ermelo…
Hoërskool Ermelo graad 12’s geniet Landbou-assessering
Foto bo: Die groep graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo tydens die prakties Hoërskool Ermelo se graad 12-Landboubestuur-leerders het hulle jaarlikse praktiese-assessering gaan doen by mnr. Johan Pretorius van Milestone Beefmasters.…
Ermelo High School learners excels in Computer Talent Search
Photo: Raees Tikly who obtained a gold certificate The Computer Talent Search requires the use of Computational Thinking – the same skills required for the successful application of Mathematics, Science,…
Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito
Tien leerders van Hoërskool Secunda, Gabriëlla Stemmet, Marelize van Niekerk, Nika Thomas, Lana Hyman, Chana Dunn, Cabous Harmse, Mia Louw, Henri Viljoen, Sonél de la Rey en Altus Smit, het…
Hoërskool Ermelo hou prag-Kerssangdiens
Op Maandag 9 November het die Errieraad van 2021 hulle amptelike eerste funksie gehad. Die Kerssangdiens is ‘n jaarlikse instelling om die jaar op ‘n gepaste wyse af te sluit,…
Hoërskool Ermelo-Musieksentrum hou prysuitdeling
Ondanks die feit dat Covid-19 die hele jaar op sy kop gekeer het, het die Hoërskool Ermelo-Musieksentrum steeds uitstekend gefunksioneer. Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit.…
Hoërskool Ermelo behaal nasionaal tweede plek met skryftalent
Twee van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders het met hulle besondere skryftalent ‘n gesamentlike nasionale tweede plek in Beeld se jaarlikse opstelkometisie behaal. Hierdie leerders pluk die vrug van hulle…
Erries presteer by Nasionale Afrikaanse Ekspo
Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Lianie Jansen van Vuuren en Anke Kruger, het vanjaar deelgeneem aan die Nasonale Afrikaanse Ekspo en uitstekend presteer. Lianie Jansen van Vuuren, graad 12, het…
Erries vaar uitstekend tydens ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade 2020
Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo is aangewys as deel van die Mpumalanga top twintig in die ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade: Zara Büchling behaal 76,67% en eindig sewende. Sy is ook…





















































