)
Hoërskool Ermelo atlete palm medaljes in by SA’s

Foto: Mia Davel en Tyrone Berning Hoërskool Ermelo se topatlete het vanaf 8 tot 10 April gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Junior Atletiek-kampioenskap in die Paarl. Dit was vir die…

Hoërskool Nelspruit se atletieksterre wen ‘n handvol medaljes by SA’s

Die tien Nellies-atlete wat Mpumalanga vanjaar by ASA se sub-jeug (onder 16), jeug (onder 18) en junior (onder 20) kampioenskappe in die Dal Josafat-stadion te Paarl (Boland) verteenwoordig het, het…

Hoërskool Nelspruit drieling op Bestuurskomitee van die VLR

Janu, Wentzel en Franco Erasmus (graad 12) van Hoërskool Nelspruit, is die eerste drieling in die skool se geskiedenis wat saam in die Bestuurskomitee van die VLR dien. Twee van…

Oud-Errie kuier by netbalbane

Foto: U-Vandé Nortje en die EHS-netbaldogters besig met die kursus Hoërskool Ermelo het van 29 tot 31 Maart ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje. U-Vandé het…

NHS-atlete ryg medaljes in op Secunda

Die jaarlikse Mpumalanga-atletiekkampioenskappe wat verlede Saterdag (27 Maart) op Secunda plaasgevind het, was weereens ‘n uitstalvenster vir die hoë standaard wat by Hoërskool Nelspruit, ook op atletiekgebied gehandhaaf word. ‘n…

Hoërskool Ermelo belê in leierskap by leerders

Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerlinge vir 2021. “Hoërskool Ermelo pride ourselves in the development of leaders from a young age, therefore…

Errie tref kolskoot in boogskiet

Yozani Postma, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het Saterdag, 27 Maart, deelgeneem aan die Inter-provinsiale kompetisie van NASP (National Archery in the Schools Program). Sy het ‘n uitstekende telling van…

Hoërskool Nelspruit – Graad 8 konsert uit die boonste rakke

Vir NHS se nuwelinge het die eerste kwartaal in die hoërskool op ‘n drafstap begin. Die graad 8’s het dadelik met oriëntering begin. Hulle het gou geleer wie hulle nuwe…

Hoërskool Nelspruit se Huis Maré vier Vrouwees

Foto: Joshua na die Reën Die dames met finesse het Dinsdagaand hul mooiste rokkies aangetrek vir ‘n spesiale geleentheid. Weens Covid-19 is die Huis Maré prysuitdelingsfunksie van die vorige jaar nie…

Hoërskool Ermelo atlete gekies vir Mpumalangaspan

Hoërskool Ermelo se atlete het op Saterdag 27 Maart deelgeneem aan die Mpumalanga-atletiekkampioenskap by die Secunda Atletiekstadion. Vyf van die Erries is gekies om die Mpumalanga-atletiekspan te verteenwoordig by die…

Errie gekies vir Mpumalanga-gholfspan

Hartlik geluk aan Driaan du Plessis, ‘n graad 8-leerder aan die Hoërskool Ermelo, wat gekies is vir die Mpumalanga o/15 Foundation-gholfspan. Dit is ‘n besondere prestasie. Driaan, die EHS is…

Hoërskool Nelspruit Verteenwoordigende Leerderraad bekendgestel

Die Verteenwoordigende Leerderrraad van Hoërskool Nelspruit vir 2021 is onlangs met twee verteenwoordigers uit die onderskeie registerklasse verkies. Hierdie leerders is op Woensdag, 17 Maart 2021 tydens ‘n spesiale tradisieryke…

EHS-Tennis skop af met vriendskaplike wedstryde

Vlnr: Danel Olivier, Elilzma Swart, Inge Greyling, mnr Hennie Dippenaar, Wianke Cloete, Chrizanne Joubert, Mariska van Biljon en me Annemie Martins Die Eerste dogterspan van Hoërskool Ermelo, asook die Eerste- en tweede seunspan het op…

Hoërskool Ermelo atlete presteer by liga-byeenkoms in Secunda

Baie geluk aan die Erries wat op Saterdag 20 Maart aan nog ‘n liga-byeenkoms deelgeneem het. Die byeenkoms het plaasgevind in Secunda en die Erries het weereens uitstekend presteer. Mia…

Erries neem deel aan Wêreldbiddag vir Vroue

Op Maandag, 8 Maart, het al die dogters en damespersoneel van Hoërskool Ermelo vergader by die skool se hoofpawiljoen ter deelname aan die Wêreldbiddag vir Vroue-program. Die amptelike biddag het…

Hoërskool Ermelo doen opgradering van tegnologie in klaskamers

Alhoewel tegnologie in die klaskamer nooit ‘n goeie onderwyser sal kan vervang nie, is die beskikbaarheid van dié hulpmiddels definitief gereedskap om enige onderwyser se taak te vergemaklik. Hoërskool Ermelo…

Erries spog trots met nog ‘n suksesvolle EHS-Gholfdag

Foto bo: W. Dreyer en A. Croeser wen die dag met 49 punte Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 6 Maart, hul jaarlikse gholfdag met groot sukses aangebied. Dit is elke…

Hoërskool Nelspruit se 2020 top wiskunde-presteerders vier PI-dag

Pi-dag word hierdie jaar op Sondag, 14 Maart regoor die wêreld gevier. Juffrou Rina Malan (Wiskunde Vakhoof) het 2020 se toppresteerders bederf met ‘n pastei om hulle besonderse prestasies te…

Hoërskool Nelspruit tweeling skitter by Sasolburg Atletiek

Die groep van net meer as 40 NHS-atlete wat as lede van die Lowmed Klub verlede Saterdag (6 Maart) op Sasolburg gaan deelneem het, sal die byeenkoms sekerlik nie lig…

HTS Middelburg – Matriek 2020 Toppresteerders

Die matriekuitslae van HTS Middelburg se leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede van die Covid-19-pandemie hul laaste skooljaar moes voltooi – is op 8 Maart…

Erries presteer weer op atletiekbaan

Foto’s vlnr: Carla Ferreira en Michaela Hand Op Saterdag, 6 Maart, het twee Erries, Carla Ferreira en Michaela Hand aan die Athletics Vaal Triangle liga-byeenkoms deelgeneem. Carla Ferreira (o/17) behaal…

EHS-leerders beloon by akademiese prysuitdeling

Op Woensdag, 3 Maart, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse akademiese prysuitdeling aangebied waar die graad 8’s – 11’s van 2020 beloon is vir hul akademiese prestasies gedurende ‘n uitdagende jaar.…

Hoërskool Ermelo aangewys as nommer 1 in Gert Sibande

Foto: Meneer Pieter Grobler, hoof van Hoërskool Ermelo spog met die sertifikaat en trofee as prys vir die top skool in die Gert Sibande-distrik Tydens die Gert Sibande-distrik se prysuitdeling van…

Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade

Hoërskool Nelspruit is as die beste Mpumalanga-skool in die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade van 2020 aangewys. Sewentig Nellies het deelgeneem aan die eerste rondte van die kompetisie en 35…

Hoërskool Ermelo vaar goed vanuit die wegspringblokke

Nege Erries het op Saterdag 27 Februarie aan die eerste Atletiek-liga van Noord Gauteng deelgeneem. Hierdie leerders het elkeen individueel ingeskryf vir die byeenkoms. Lana Herholdt (o/19) neem deel aan…

EHS verwelkom nuwe gholfafrigter

Foto: Meneer Pieter Grobler (Hoof van Hoërskool Ermelo) links en meneer Eddie Daniel (nuwe gholfafrigter) Hoërskool Ermelo is besonder opgewonde om mnr Eddie Daniel te verwelkom as nuwe gholfafrigter van…

NHS het steeds ‘n plan vir môre – ook op Atletiekgebied!

Foto vlnr: Lucas Steyn, Marco Marco Capazorio en Nicci Viljoen Die jaarlikse BUCO-interhuisbyeenkoms het, ondanks vele wysigings en aanpassings wat vanweë die Covid-regulasies nagekom moes word, nogeens vir pragtige prestasies…

Hoërskool Nelspruit T20-krieketspanne bekend gemaak

Foto vlnr: Nathan Duncan, Theuns Meyer, Mnr Johan Hattingh, Kobus van Zyl, Hugo Coetser en Christo Nel Die groot gewag is verby! Mnr. Johan Hattingh, die vier kapteine en afrigters…

Twee matrieks van Hoërskool Nelspruit in Top 10

Hoërskool Nelspruit spog trots met twee Nellies, Ernst Pieterse en Rachelle Ressa, wat onder die Top 10 beste matriek akademiese presteerders in Mpumalanga is.Alhoewel hierdie leerders verskeie uitdagings gedurende 2020…

HTS Middelburg Klas van 2020 – HIER IS DIE ROOIES SE TOPPRESTEERDERS

Foto bo: Kayla da Silva, gemiddeld 92.43% Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, LW & FW Die matriekuitslae van die leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede…

Hoërskool Ermelo stel nuwe adjunkhoof aan

Me Erna Schoeman is al vir langer as 25 jaar deel van Hoërskool Ermelo. Vandat sy in 1994 permanent as onderwyser aangestel is by EHS, het sy saam met die…

Hoërskool Ermelo 2020 graad 12-leerders vier uitslae

Die Erries is met opgewonde harte dankbaar oor die 2020 matriekuitslae wat na lang afwagting bekend gemaak is op Dinsdag 23 Februarie. Hoërskool Ermelo se slaagsyfer is ‘n uitstekende 99.1%…

Hoërskool Ermelo deel in Afrikaanse rolprent

Foto: ‘n Groot groep Erries en Errie-ouers saam met die regisseur, David Schröder Die EHS is besonder bevoorreg om deel te wees van ‘n nuwe rolprent, “Mense van die Wind”.…

Talent van EHS-musiekonderwyser maak Errie-harte opgewonde.

Hoërskool Ermelo is besonder trots op meneer Dirkie van Staden, musiekonderwyser te Hoërskool Ermelo. Twee van meneer van Staden se kitaar- en viool-duo’s, STRINGS ON FIRE en WORLD@SOUTH, is genomineer…

Schools That Rock verwelkom Kaylie Kriel in Graad 1

Kaylie Kriel het haar skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool CR Swart in Middelburg. Baie welkom, Kaylie! Foto verskaf

Hoërskool Nelspruit opgewonde oor T20 Kriekettoernooi

Hoërskool Nelspruit is opgewonde om aan te kondig dat die Nellies eersdaags aan ‘n interne T-20 kriekettoernooi gaan deelneem. Twee junior en twee senior spanne sal onderskeidelik teen mekaar meeding.…

Schools That Rock verwelkom Zander Duvenage in Graad 1

Zander Duvenage het sy skoolloopaan hierdie week by Laerskool Staatspresident CR Swart in Middelburg begin. Baie welkom, Zander! Foto verskaf

Hoërskool Ermelo heet nuwe leerders welkom

Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het! May your future at the Erries be exceptional and may each day…

Schools That Rock verwelkom Zanel Wiehahn in Graad 1

Zanel Wiehahn het vandag haar skoolloopbaan begin by Laerskool Staatspresident Swart in Middelburg, Mpumalanga. “Sy was verskriklik opgewonde vanoggend.” Zanel is in die Leeutjieklas. Baie welkom, Zanel! Foto verskaf

Hoërskool Ermelo verwelkom graad 8 Errie-note

Foto: Margha Greyling en Richard Cloeté saam met graad 8, Marné de Jager, net voor die baadjie oorhandiging Die graad 8’s van EHS is vanjaar “Note”. Dié naam sluit aan…