)

Hoërskool Ermelo doen opgradering van tegnologie in klaskamers

Alhoewel tegnologie in die klaskamer nooit ‘n goeie onderwyser sal kan vervang nie, is die beskikbaarheid van dié hulpmiddels definitief gereedskap om enige onderwyser se taak te vergemaklik.

Hoërskool Ermelo bedank die ErrieUnie, asook Nashua Highveld wat elk groot bedrae geskenk het vir die opgradering van tegnologie in die Erries se klaskamers. Dit sluit onder andere nuwe projektors, witborde en “visualizers” in.

Baie dankie vir u volgehoue betrokkenheid by EHS en die ondersteuning waarby die Erries baat.

George Couros het gesê: “Technology will not replace great teachers, but technology in the hands of great teachers can be transformational.” Hierdie waarheid is iets wat die Erries daagliks ervaar.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal