Foto vlnr: Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen,Wian Bekker, Elané Bekker en Rochelle Matthee.
Baie geluk aan Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen, Wian Bekker, Elané Bekker en Rochelle Matthee van Hoërskool Fichardtpark wat deurgedring het na die finale rondte van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade.
#fichieakademie#fichietrots#wiskundeolimpiade
Foto verskaf