)

Hoërskool Ermelo aangewys as nommer 1 in Gert Sibande

Foto: Meneer Pieter Grobler, hoof van Hoërskool Ermelo spog met die sertifikaat en trofee as prys vir die top skool in die Gert Sibande-distrik

Tydens die Gert Sibande-distrik se prysuitdeling van 2020 se matriekuitslae, is Hoërskool Ermelo aangewys as die beste presterende skool in die distrik.

Met ‘n slaagsyfer van 99,1% en 79% leerders wat slaag met universiteitsvrystelling, is dié prestasie ‘n besondere hoogtepunt. Groot dank gaan aan die matrieks van 2020 en die onderwysers van EHS vir harde werk en deursettingsvermoë om dié prestasie te kon behaal. Hoërskool Ermelo buig in dankbaarheid neer vir die genade van ons Vader wat oor die Erries gestort word.

“Non Viribus Sed Virtute”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal