Baie welkom aan elke leerder vanaf graad 9 tot 12 wat Hoërskool Ermelo hul nuwe tuiste gemaak het!
May your future at the Erries be exceptional and may each day at EHS contribute to enrich your lifes.
EHS is opgewonde om elkeen as deel van die Errie-familie te kan hê!
Foto verskaf