)

Oud-Errie kuier by netbalbane

Foto: U-Vandé Nortje en die EHS-netbaldogters besig met die kursus

Hoërskool Ermelo het van 29 tot 31 Maart ‘n netbalkursus bygewoon wat aangebied is deur oud-Errie, U-Vandé Nortje.

U-Vandé het in 2017 gematrikuleer aan die EHS en was tóé al ‘n uitnemende eerstespanspeler.  Sy studeer tans aan die Universiteit van Noordwes, Potchefstroom-kampus, en is ingesluit in die o/21-PUKKE span.  Sy spog alreeds met ‘n paar afrigtingskursusse agter haar naam.

Die nuwe tegnieke en vaardighede wat sy as jong geesdriftige speler met die Erries kom deel het, sal beslis met ywer toegepas word.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal