)

EHS verwelkom nuwe gholfafrigter

Foto: Meneer Pieter Grobler (Hoof van Hoƫrskool Ermelo) links en meneer Eddie Daniel (nuwe gholfafrigter)

Hoƫrskool Ermelo is besonder opgewonde om mnr Eddie Daniel te verwelkom as nuwe gholfafrigter van die Erries. Mnr Daniel is welbekend in Suid-Afrika se gholfkringe as gholfer wat die meeste opetoernooie as amateur gewen het. Die Kanya ope-gholftoernooi is onder andere deel van diƩ wenprestasies.

EHS is bevoorreg om hom in EHS se midde te hĆŖ en sien uit na die suksesse wat op EHS-gholf wag.

Meneer Eddie Daniel (2de ryvan voor, links) en Meneer Pieter Grobler (2de ry van voor regs) saam met van Hoƫrskool Ermelo se gholfspelers: reg en opgewonde vir 2021

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal