)

HTS Middelburg – Matriek 2020 Toppresteerders

Die matriekuitslae van HTS Middelburg se leerders van 2020 – ’n matriekgroep wat in die uitdagende omstandighede van die Covid-19-pandemie hul laaste skooljaar moes voltooi – is op 8 Maart by skole bekend gemaak.

Hier is die toppresteerders van HTS Middelburg se 2020-matrikulante.

7 Onderskeidings:

Kayla da Silva, gemiddeld 92.43%, Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, LW & FW2.

Carla Kruger, gemiddeld 87.86%, Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, LW & FW3.

Kyla Schutte, Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rek, BS & FW 85.71%

Christiaan Vlok, gemiddeld 85%, Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, IGO, LW & FW

6 Onderskeidings:

Danica Boardman, Isabelle Botha en Belita Prinsloo.

5 Onderskeidings: Lizzy Erasmus, Dené Lindeque-Fouché, Reani Meyer, Chenel Senekal en Sarie van Wyk

4 Onderskeidings:

Liize Cilliers, Dané Fourie, Michael Kaplan, Elzaan Steenkamp en Lerisha Storm.

Die volgende vakke behaal veral goeie uitslae: Kuns 72.64%, Rekeningkunde 72.41%, LO 68.26%, Konstruksie 66.86%, RTT 66.84%, Pas- & Masjinering 65.77%, IT 65.5%, Engels 66.42%, Toerisme 65.2%.

HTS Middelburg het ook leerders gehad wat IEB se AdMaths-eksamen afgelê het en hulle het ook uitsonderlik daarin presteer. Kayla da Silva en Belita Prinsloo behaal ook vir dié vak onderskeidings.

HTS Middelburg wens sy presteerders, die Matriekklas van 2020, hul ouers en onderwysers hartlik geluk! Uitnemendheid deurstaan die toets van tyd. Sukses is die resultaat van harde werk en toegewydheid in ‘n moeilike jaar met baie uitdagings rondom die pandemie.

“Ons beste Rooies-wense vergesel jul, mag jul elk ‘n kans gegun word om jul drome te verwesenlik!”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal