• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Wednesday, March 3, 2021
19 °c
Cape Town
17 ° Wed
18 ° Thu
16 ° Fri
16 ° Sat
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Login
  • Register
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Latest News

Hoërskool Ermelo 2020 graad 12-leerders vier uitslae

Hoërskool Ermelo

schoolsthatrock by schoolsthatrock
February 23, 2021
in Latest News, Mpumalanga, Mpumalanga Schools, Other Provinces
0
Hoërskool Ermelo 2020 graad 12-leerders vier uitslae
5
SHARES
207
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Die Erries is met opgewonde harte dankbaar oor die 2020 matriekuitslae wat na lang afwagting bekend gemaak is op Dinsdag 23 Februarie.

Hoërskool Ermelo se slaagsyfer is ‘n uitstekende 99.1% met slegs een druipeling. 79% Het Universtiteitstoelating, 18.1% kwalifiseer vir ‘n diploma en 97% kan verder studeer.

READ ALSO

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

Die 2020 graad 12’s van Hoërskool Ermelo behaal die volgende simbole: 89 A-simbole, 143 B-simbole (waarvan 16 van dié leerders 78%/79% gekry het) en 172 C-simbole.

ADVERTISEMENT

Lewensoriëntering behaal 38 A’s, Engels Eerste Addisionele Taal behaal 13 A’s, Wiskunde behaal ses A’s, en Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Besigheidstudies en Lewenswetenskappe behaal elk vier A’s.

Twee van die 23 vakke wat by die Erries aangebeid word se gemiddeld is bo 70%, sewe vakke bo 60% en die ander 14 vakke bo 50%.

Die matrieks van 2020, asook die onderwysers, se gemoedere is oorlaai met trots en vreugde!

Hoërskool Ermelo se toppresteerder, Vosjan Grey, spog met ‘n uitstekende gemiddeld van 85,4%. Hy het ses onderskeidings: 92% vir Rekeningskunde, 91% vir Lewensoriëntering, 90% vir Fisiesewetenskappe, 83% vir Lewens Wetenskappe, 82% vir Engels Eerste Addisionele Taal, 81% vir Wiskunde en ‘n B-simbool vir Afrikaans Huistaal met ‘n persentasie van 79%.

Alana Leibbrandt spog ook met ses onderskeidings: 88% vir beide Geografie en Lewensoriëntering, 85% vir beide Lewenswetenskappe en Afrikaans Huistaal, 83% vir Engels Eerste Addisionele Taal en 80% vir Wiskunde. Alana het ‘n B-simbool vir Fisiese Wetenskappe. Sy eindig haar skoolloopbaan met ‘n pragtige gemiddeld van 83,6%.

Die leerder met die tweede beste gemiddeld (84%) is Zara Büchling wat vyf onderskeidings behaal het: 93% vir Lewensoriëntering, 91% vir Visuele Kuns, 90% vir Engels Eerste Addisionele Taal, 89% vir Besigheidstudies en 85% vir Afrikaans Huistaal. Sy behaal ‘n B-simbool in Musiek en ‘n C-simbool in Wiskunde.

Simoné Beyer behaal ook vyf onderskeidings: 94% in Lewensoriëntering, 88% in Fisiese Wetenskappe, 85% in Wiskunde, 82% in Engels Eerste Addisionele Taal en 80% Lewenswetenskappe. Sy behaal B-simbole is onderskeidelik Afrikaans Huistaal en Rekeningkunde en eindig met ‘n gemiddeld van 83%.

Another learner with five distinctions is Precious Matshaya: 87% for both Life Orientation and Afrikaans First Additional Language, 86% for Physical Science, 83% for Economics and 81% for Mathematics. She achieved two B symbols and has an average of 81,5%.

Jana Nel behaal 80,8% vir haar gemiddeld en behaal vier A-simbole in onderskeidelik Lewensoriëntering, Wiskunde, Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal. Hiermee saam behaal sy twee B-simbole en een C-simbool.

Dané du Toit spog ook met vier onderskeindings: Lewensoriëntering, Engels Eerste Addisionele Taal, Afrikaans Huistaal en Lewenswetenskappe. Sy behaal ook twee B-simbole en een C-simbool en haar gemiddeld is 79,9%.

Die volgende leerders behaal elk drie onderskeidings: Elizia van Heerden (gemiddeld van 80,7%), Kerry-Anne Botha (gemiddeld van 76%), Danie van Rooyen (gemiddeld van 75,1%), Princess Maleleka (gemiddeld 73,2%) en Lianie Jansen van Vuuren (gemiddeld van 70,9%).

“Baie geluk aan elke Matriekleerder van 2020 wat ‘n moeilike jaar suksesvol agter die rug het. Dankie vir elke leerder en onderwyser se harde werk – Hoërskool Ermelo is besonder trots op die prestasies wat die EHS bereik het en ons dank ons Vader in nederigheid oor die seën wat Hy oor EHS stort.”

Related Posts

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan
Freestate

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

March 3, 2021
Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend
Freestate

Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

March 3, 2021
Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem
Freestate

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem

March 3, 2021
Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade
Latest News

Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade

March 3, 2021
Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg
Freestate

Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg

March 3, 2021
Hoërskool Witteberg: ASA Pukke Atletiekbyeenkoms
Freestate

Hoërskool Witteberg: ASA Pukke Atletiekbyeenkoms

March 3, 2021
Next Post
Paul Roos Gimnasium matrieks seëvier ten spyte van die “ergste pandemie in die geskiedenis”!

Paul Roos Gimnasium matrieks seëvier ten spyte van die “ergste pandemie in die geskiedenis”!

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher tells her “Blood story”

November 9, 2020
Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

November 17, 2020
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
Schools That Rock gesels met Daniël Botha

Schools That Rock gesels met Daniël Botha

February 2, 2021
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

November 9, 2020

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

March 3, 2021
Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

March 3, 2021
Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem

March 3, 2021
Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade

Hoërskool Nelspruit beste in Wiskunde Olimpiade

March 3, 2021

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Recent Posts

  • Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan
  • Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!

* indicates required
  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms and Conditions
  • Privacy Policy

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password? Sign Up

Create New Account!

OR

Fill the forms below to register

*By registering into our website, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy.
All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.