Hartlik geluk aan Driaan du Plessis, ‘n graad 8-leerder aan die Hoërskool Ermelo, wat gekies is vir die Mpumalanga o/15 Foundation-gholfspan.
Dit is ‘n besondere prestasie.
Driaan, die EHS is trots daarop om met gholfspelers van jou kaliber te spog!