Gary Kirsten’s CoachED Cricket online platform boosts Curro coaches
14 June 2021: For young cricketers, the importance of good coaching cannot be overstated. However, how does one ensure that coaches of cricket teams at school are indeed well equipped…
Lowveld High School Rugby news
Photo LTR: Siyabonga Mahlangu, Khamogelo Letsholo, Njabulo Zulu Lowveld High School has some exciting rugby news. Siyabonga Mahlangu has made the Mpumalanga u18 Academy Rugby team. He plays wing and…
Lowveld High School learners performed at Debating
Lowveld High School was invited to a debating competition on the 4th of June by the Mpumalanga Department of Community Safety, Security and Liaison. The school would like to congratulate…
Errie katrol plek in SA-span in
Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zané Coetzee, graad 8-leerder van EHS. Sy is gekies vir die SAVOF (Suid Afrikaanse Varswater Oewerhengel Federasie) Jonge dogter hengelspan vir 2021. Zané het…
Another Errie part of Mpumalanga team
Congratulations to Yozani Postma of Ermelo High School for being selected as part of the 2021 NASP (National Archery in the Schools programme SA) Mpumalanga Junior High B Team. The…
Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021
Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…
Erries skud hul vere reg vir debat
V.l.n.r: Johan Strauss, Zané du Plessis en Johnke Prinsloo Op Woensdagmiddag 2 Junie is ‘n debatswerkswinkel van 14:00 – 17:00 vir al die Errie-debatteerders aangebied. Dr. Gustav von Bratt, ‘n…
ATKV-DigiToneel 2021 wys Top 20 aan
Vir maande lank al word ons daaglikse wel en wee deur die Covid-19-pandemie belemmer, maar een ding wat definitief nie ingeperk is nie, was die kreatiwiteit van die deelnemers aan…
Errie verower drie eerste plekke tydens Paralimpiese SA’s
Foto bo: Frané Swart tydens die byeenkoms Frané Swart, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse Paralimpiese Spele uitstekend presteer. Dié geleentheid sou in 2020 plaasgevind het, maar…
Ligbron Akademie vir Tegnologie Gholfspelers is Ligawenners
Al drie Ligbron se gholfspanne is as Gert Sibande -wenners gekroon! Ligbron wen die A-liga met 128 punte op die bord. Wynand Moolman en Dries Odendaal (kaptein) verdien vermelding vir…
Hoërskool Nelspruit leerders is kaalvoet vir ‘n dag
‘n Klomp Nellies het Vrydag, 28 Mei, die koue trotseer en kaalvoet skool toe gekom. Ander het op hul beurt hul beste voetjies in kleurvolle kouse voorgesit. Tradisioneel is kaalvoetdag…
Hoër Tegniese Skool Middelburg atlete presteer in Landloop
Verskeie HTS Middelburg landloopatlete het op Saterdag, 29 Mei, deelgeneem aan die 2de Nkangala-landloopliga. Die Rooies het die volgende plekke behaal: o.14-dogters: Petra Wassenaar 3de, Beamè Cronje 6de en Zeanè…
DRIE NELLIE-DEBATSPANNE DEUR NA ATKV-FINAAL
Dit was vir Hoërskool Nelspruit ‘n besonderse voorreg om op Vrydag, 14 Mei, vir die eerste keer die Mpumalanga-rondte van die ATKV-Debatskompetisie aan te bied!Sestien deelnemende spanne van Hoërskool Bergvlam,…
HTS Middelburg leerder na swemproewe vir SA Skoleswemspan
Na afloop van die jaarlikse SA Nasionale juniorswemkampioenskappe is een van die Rooies, Bennet Goenewald, gekies om deel te neem aan die swemproewe vir die SA skoleswemspan. Bennet sal vanaf…
EHS-gholf behaal weer eerste plek
Vlnr: Liam Kitchenmaster, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt en Wian Swart Op Vrydag, 21 Mei, het een van die Erries se gholfspanne die volgende rondte liga gespeel op Volksrust. As gevolg…
EHS-rugbyseuns gekies vir Puma-spanne
Hoërskool Ermelo is besonder trots op nege van EHS se rugbyseuns wat gekies is vir verskeie voorlopige Puma-rugbyspanne. Die Erries is dankbaar vir die geleentheid om, ten spyte van onseker…
Hoërskool Nelspruit Rugby-tuiswedstryde met goeie uitslae beklink
Vir die eerste keer sedert skolesport weens die Covid-19 pandemie gestop is, is daar weer kompeterend rugby op NHS se tuisveld gespeel. Op Saterdag, 15 Mei het NHS teen Transvalia…
Ligbron Akademie Vir Tegnologie Gholfnuus
Die tweede rondte van die liga is Vrydag op Volksrust beslis. Ligbron se A-span het met ‘n telling van 41 gelykop met Hoogenhout gespeel. Dries Odendaal teken 15 punte vir…
EHS-hokkie behaal oorwinnings
Anzelle Vosloo hardloop na die bal. Monique Ferreira ondersteun haar Op Donderdag, 13 Mei, het twee van die Erries se dogtershokkiespanne wedstryde gespeel op Hoërskool Ermelo se astro. Die spanne…
EHS-jeugskou spog met uitstekende uitslae
Op Woensdag, 12 Mei, het EHS deelgeneem aan die eerste skou wat aangebied is deur Mpumalanga Jeugskou. Die jeugskouleerders is opgewonde om weer te kan skou en hulle talente en…
EHS Netbaldogters skerp doel-vermoë op
Foto bo: Die groep EHS-dogters wat die kliniek bygewoon het Op Woensdag 5 Mei, het die doele van Hoërskool Ermelo se netbaldogters se onderskeie netbalspanne ‘n Shooters Clinic by Tuks…
Hoërskool Ermelo skitter tydens groentjieskonsert-tradisie
Foto bo: Die groep graad 11-dirigente EHS se jaarlikse groentjieskonsert is een van die grootste tradisies wat die Erries besonder na aan die hart lê. Dit is ‘n uitsonderlike geleentheid…
Hoërskool Ermelo wintersport skop af teen Hoërskool Middelburg
Op Vrydag en Saterdag 7 en 8 Mei het die Erries vir die eerste keer in 14 maande amptelike wintersport-wedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg. Dié vriendskaplike wedstryde se primêre doel…
Moedersdag/ Mothers’ Day – a Blessed Mothers Day. Geseënde Moedersdag
Moedersdag/ Mothers’ Day
Ligbron Akademie Vir Tegnologie Hokkie vs Hoërskool Evander
Ligbron se 0/14 en 0/16-seuns hokkie het gister die eerste ligawedstryde teen Evander afgeskop. Die 0/14’s speel gelykop met 1 elk en die 0/16’s se telling is 0 – 1.…
Ligbron Akademie Vir Tegnologie berei voor vir wintersport
Ons wag net vir die fluitjie om te blaas! Ligbron se wintersportspanne is besig om goed voor te berei vir die liga-seisoen wat voorlê. Na ‘n jaar se droogte op…
Drie Nellies in finaal van Nasionale Toneelkompetisie
Drie Leerders van Hoërskool Nelspruit, Sumari Naude (gr.12), Megan Bester (gr.11) en Ronel Basson (gr.9) het na die finale rondte van die Nasionale Toneelspelkompetisie deurgedring. Bykans 500 deelnemers van regoor…
EHS se 2020-matriekgroep vier hermerk-uitslae
Op Donderdag, 22 April, is die hermerk-uitslae van Hoërskool Ermelo se 2020 matriekeindeksamen bekendgemaak. Hoërskool Ermelo is besonder trots op elke 2020-matriek wat met die hermerk beter uitslae verkry het.…
Hoërskool Nelspruit se Rhinos is terug in aksie
NHS se eerste rugbyspan het tydens die Monnas Eeufees-rugbytoernooi teen Hoërskool Garsfontein en Hoërskool Noord-Kaap te staan gekom. Die eerste wedstryd teen die Garsies het Vrydag, 23 April, plaasgevind. Die…
Hoërskool Nelspruit Rugby meer as net ‘n passie
Mnr. Hennie Skorbinski saam met die Rhinos se kaptein Gerard Venter (middel) en onderkaptein Charles Gates Hoërskool Nelspruit is opgewonde oor die rugbyseisoen. Die Rhinos, NHS se eerstespan, het reeds hul…
Nellies debatteer ‘n hond uit ‘n bos
Foto: Teneil le Roux, Sumi Naudé en Erika le Roux Om die kuns van onvoorbereide debat as ‘n opwindende aktiwiteit te bemark het Hoërskool Nelspruit se Debatsvereniging drie kompetisie-aande gereël.…
Ligbron Akademie word vereer vir Topklas Akademie
Ligbron is besonder trots op die leerders en onderwysers se harde werk tydens die 2020 akademiese jaar. Hulle is dan ook hiervoor vereer op die Msukaligwa 1-streek se prysuitdelingsgeleentheid. Ligbron…
Priscilla Esterhuyze ontwikkel hokkie op Erries se astro
Priscillia Esterhuyze (vierde van links, agter), Linda Horn, hokkie-organiseerder van EHS (regs van haar) en Carl Jacobsz (derde van regs, agter) saam met die groep kinders wat die kursus bygewoon…
Hoërskool Ermelo Matrieks Nommer een in Msukaligwa!
Op Vrydag 16 April het die prysuitdeling van die Msukaligwa 1-streek vir die 2020-matriekuitslae plaasgevind. Nie net is Hoërskool Ermelo die nommer een presterende skool in die Gert Sibande-distrik nie,…
Errie-ruiters presteer dat die stof staan
Verskeie EHS-ruiters het aan twee verskillende Mpumalanga- kwalifiserende rondes deelgeneem vir onderskeie kategorieë en die Erries het uitstekend presteer. Die rondes het plaagevind in Badplaas. In die Dresseer Mpumalanga kwalifiserende…
Hoërskool Nelspruit se Atletiekseisoen eindig op ‘n Goue Noot
Hoërskool Nelspruit se atletiekseisoen het op ‘n opwindende goue noot geëïndig. Niemand wat enigsins betrokke was, sal die 2021-atletiekseisoen vir skole gou vergeet nie – veral nie as jy gekroon…
HTS Middelburg atlete is kookwater
(V.l.n.r.): Jansen Bell, Lika Olivier, Vené Esterhuyse en Hendrik Smit. HTS Middelburg se atlete het baie goeie prestasies opgelewer tydens die 2021 Twizza ASA Kampioenskappe. Vené Esterhuyse algeheel 3de in…
Erries skerp hokkie-vaardighede op
Hoëskool Ermelo se hokkiespelers het die voorreg gehad om op Vrydag 9 April en Saterdag 10 April die Nedstar SA-kliniek onder leiding van Omari Pienaar te kon bywoon op EHS…









