)
HTS Witbank se Donsies gewortel in Waardes

HTS Witbank se “Donsies” is op 28 & 29 Julie tydens ‘n baie spesiale geleentheid amptelik by die Voorloperskool verwelkom deur hul geel beffie op te hang en die res…

Secunda High School’s U14 Hockey girls Inspire with Quotes

The U/14 Hockey girls inspired us with their motivational quotes! Die O/14 Hokkiedogters inspireer ons met hul motiverende woorde! Well done, Girls! #hokkiebokkie Foto’s verskaf Meer oor Secunda Hoërskool: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/

Five Erries excel in De Beers English Olympiad

Five learners from Hoërskool Ermelo, Raees Tikly, Leandri Viviers, Sihle Maseko, Precious Jansen and Lethu Dlamini achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad. Raees Tikly obtained a…

Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel

Foto: vlnr: Mevrou Edrei du Plessis en Meneer Dean du Rand Schools That Rock berig oor Erries se nuwe onderwysers. Die Erries begin die derde kwartaal met twee nuwe toevoegings…

EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade

‘n Groep leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die eerste rondte van die Proverto Olimpiade vir Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie. Uit die byna 5000 leerders wat jaarliks aan dié…

Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement

Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…

Erries Rugby Players to Watch

Schools That Rock video on Ermelo High School Rugby players Sport ​Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ongetwyfeld ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om hierdie rede heg die skool baie…

What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Erries vaar besonders goed tydens Con Spirito

Op Dinsdag 16 Junie het elf van EHS se kultuurleerders deelgeneem aan die eerste ronde van die Con Spirito-kompetisie. Die Erries het aan ‘n verskeidenheid items deelgeneem en het besonder…

Ligbron Akademie vir Tegnologie leerder wen afdeling by Miss Dior SA

Vinasia Marx van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het aan Miss Dior SA deelgeneem en is gekroon as die algehele wenner in die “Charity “afdeling sowel as kategoriewenner in die 13-14…

Hoërskool Nelspruit Afrigters

Hoërskool Nelspruit stel Mnr Dylan Herbst bekend.

Hoërskool Ermelo Ruiters behaal sukses

Die EHS-ruiters het gery dat die stof staan by beide die Mpumalanga SAWMGA en SANESA vyfde en sesde kwalifiserende rondes by Pienaardam, Middelburg oor die naweek van 5 en 6…

Lowveld High School Rugby Players selected to represent Pumas u20 Rugby team

Congratulations to three rugby players from Lowveld High School, Mbombela, Lwethu Nkambule, Blake Olifant and Jerome Mgwenya, who have been selected to represent the Pumas u20 Rugby team. They will…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…