Vinasia Marx van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het aan Miss Dior SA deelgeneem en is gekroon as die algehele wenner in die “Charity “afdeling sowel as kategoriewenner in die 13-14 jaar afdeling.
Vinasia neem deel in die “Pro -divisie”.
Trots op jou, Vinasia!