Five learners from Hoërskool Ermelo, Raees Tikly, Leandri Viviers, Sihle Maseko, Precious Jansen and Lethu Dlamini achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad.
Raees Tikly obtained a gold certificate (between 80-89%). He takes the 37th place in South Africa for English Home Language. This is an extraordinary achievement!
Leandri Viviers, Sihle Maseko and Precious Jansen obtained a bronze certificate. Lethu Dlamini obtained a merit certificate.
Congratulations to all these Erries! Hoërskool Ermelo is extremely proud of you.
Photo supplied
More on Erries:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/
Kultuur:
“Creativity takes courage, but behind every performer is a beginner
who fell in love with expression, story telling and being set free.”
Die EHS streef daarna om ‘n liefde en waardering vir kultuur by leerders te kweek. Die blootstelling wat Erries
aan kultuur kry, help leerders om te bou aan hul selfvertroue. Dit omskep ook kinders in volrype, jong volwassenes. Deur toegewyde afrigting en onbaatsugtige ondersteuning lei die personeel die leerders om hul (soms verborge) talente te ontdek.
Kultuurkompetisies: Redenaars: ATKV-Redenaars, Radikale Redenaars, Con Spirito, SALA, Oppie-Tong-Af, Artisticulta
Debat: Dink-of-Sink, ATKV-Debat
Toneel: ATKV-Tienertoneel, At Strydom-dramaklasse, Artisticulta, Con Spirito
Koor: Dogterskoor, Ensemble
Buiten bogenoemde geleenthede waar die Erries op kompeterende vlak kan groei, is daar verskeie ander interne geleenthede wat die leerders op kulturele vlak kan ontwikkel. Daar is die jaarlikse groentjieskonsert, iHelp en Kalisto, musiekklasse by die kunstesentrum, asook dansklasse by Adéle Grey dansskool.
Hoërskool Ermelo beskik oor ‘n besondere kunstesentrum genaamd die ABK van Zijl-kunstesentrum wat onder andere ‘n uitstekende toegeruste ouditorium het.
Die Erries is ook betrokke by Landsdiens. Dié leer leerders vier belangrike liefdes, naamlik liefde vir God, liefde vir jou medemens, liefde vir die natuur en liefde vir arbeid.
Akademie:
Although we believe in a healthy balance between academics, sport and cultural activities, academics is our main concern at EHS.
Die EHS is geseënd met ‘n deskundige en hoogs gekwalifiseerde personeelkorps. Hulle is passievol oor hul onderskeie vakgebiede sowel as die leerders vir wie hul skoolhou. Teachers are equipped and enthusiastic to support learners in the development of each individual’s unique talents.
Die Erries spog elke jaar met uitstekende matriekuitslae. Die personeel behaal ook dikwels van die beste resultate in die streek.
Die EHS beskik oor vooraanstaande akademiese fasiliteite. Van die nuutste tegnologiese hulpmiddels help om ten einde optimale onderrig te verseker.
Onderrig van hoogstaande gehalte is vir Hoërskool Ermelo uiters belangrik. Die EHS maak gebruik van Google se akademiese platforms vir die klaskamer nie, maar ook virtueel te verseker dat leerders akademies aanlyn gerat is en toegang tot alle tersaaklike werk het.
Hoërskool Ermelo is egter ook baie trots op ons perspektief dat geen tegnologie ‘n goeie onderwyser kan vervang nie!
Based on the 2020 matric results, EHS has been named the best performing school. This was in the Msukaligwa 1 region as well as in the Gert Sibande district.
Met ‘n slaagsyfer van 99,1% en 79% leerders wat slaag met universiteitsvrystelling, is dié prestasie ‘n besondere hoogtepunt.
The Erries also enjoy extra curricular academic activities. This include educational excursions, spelling bees, olympiads and creative writing competitions.
Die EHS-Taalleergids is ‘n eersteklas opsomming van die mees onlangse Afrikaanse spel- en taalreëls. Dit word voortdurend opgedateer om tred te hou met die jongste verwikkelinge in Afrikaans. Hierdie handleiding is ‘n hulpmiddel wat huistaal- sowel as eerste addisionele taal-leerders met groot vrug gebruik. Spoiings is nog ‘n publikasie vanuit die Afrikaanse Departement waarop die Erries besonder trots is. Dié bundel is ‘n samestelling van die leerders se top-stelwerkstukke. Dit is vir ‘n Errie ‘n besondere prestasie en voorreg wanneer sy/haar skryfwerk in die Spoiings ingesluit word. Hoërskool Ermelo se jaarblad is ook een van die skool se spogprodukte wat jaarliks menige huidige of oud-Errie se harte raak.
By Hoërskool Ermelo kan leerders uit ‘n wye reeks vakke kies om hul loopbane vroeg reeds op dreef te kry. Van ingenieurs en aktuarisse uit die Wiskunde- en Wetenskapdepartement, tot oudioloë en narkotiseurs uit die Biologie-klaskamer. Ook interne ouditeurs wat die wêreld vol reis. Hoërskool Ermelo staan gereed om leerders beroepsgerig voor te berei vir die toekoms.