Drie Leerders van Hoƫrskool Nelspruit, Sumari Naude (gr.12), Megan Bester (gr.11) en Ronel Basson (gr.9) het na die finale rondte van die Nasionale Toneelspelkompetisie deurgedring.
Bykans 500 deelnemers van regoor die land het aan die uitdunrondtes deelgeneem en 82 finaliste is gekies wat vanaf 6 tot 8 Mei by die Artscape Theatre Centre in Kaapstad gaan deelneem.
Hoƫrskool Bellville bied vanjaar vir die agtiende keer die Nasionale Toneelspelkompetisie aan.
āOm drie leerders van NHS in die finaal te hĆŖ, is ān besonderse prestasie. Dis ān abolute voorreg om gekies te word!ā sĆŖ me. Frances van Niekerk, NHS se drama-afrigter. NHS is baie opgewonde om te sien hoe hierdie drie in die Kaap gaan vaar!Ā
Foto verskaf
Become a Sponsor








