Ligbron is besonder trots op die leerders en onderwysers se harde werk tydens die 2020 akademiese jaar.
Hulle is dan ook hiervoor vereer op die Msukaligwa 1-streek se prysuitdelingsgeleentheid. Ligbron word weereens aangewys as die skool met die beste prestasie in Wiskunde en Wetenskap en ontvang twee spog trofeë daarvoor! Baie geluk aan me. Elsa van Zyl en me. Lenie van Zyl vir hul trofee in Wiskunde en me. Magdeli Bosman met haar trofee vir Wetenskap.
In die res van die vakke is daar nie ‘n algehele beste presteerder deur die distrik aangewys nie. Al die personeel wat ‘n 100% slaagsyfer getoon het in hul vak, het ‘n sertifikaat ontvang (Best educator in subject performance: 100 % pass rate).
Baie geluk aan: Afrikaans FAL (Me Edith Joubert),
Engels HL en FAL: Me Mari Bosman, Me Caroline de Wet, Me Margaret van Helsdingen, Me Magda Smit en Me Talita Coetzer, Lewensoriëntering.
Wiskunde: Me Lenie van Zyl en Me Elsa van Zyl.
Wiskundige Geletterdheid: Me Frankie Nell.
Fisiese Wetenskappe: Me Magdeli Bosman.
Tegniese Fisiese Wetenskappe: Me Marelize Delport en Me Lizmari van Eeden.
Rekeningkunde: Me Elsa van der Schyff.
Toerisme: Me Erika Brand en Me Carinché Pretorius.
Inligtingstegnologie: Mnr Gerhard Prinsloo.
Rekenaartoepassingstegnologie: Mnr Pierre van Wyngaard.
Elektriese Tegnologie: Mnr Christiaan van Greunen en Mnr Jacques Snyman.
Meganiese Tegnologie: Mnr Jan Bosman en Mnr Gerhard Ebersohn.
Siviele Tegnologie: Mnr Andrew Els.
Ingenieursgrafika en –ontwerp: Mnr Arie Lombard en Mnr Scholly Johannes.
Ammaarah Arbee is nie net aangewys as Ligbron se toppresteerder met 8 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 94.43% nie, maar ook as toppresteerder in die distrik, streek en sy is onder die Top 5 in Mpumalanga. Sy het, as deel van haar pryse, ‘n trofee, sertifikaat en rugsak ontvang.
Ligbron received the honors for the best achievement in Msukaligwa during the 2020 NSC exams in both Math and Physical Science.
Congratulations to Mrs. Elsa van Zyl, Mrs Lenie van Zyl (Math) as well as Mrs Magdeli Bosman for best results in Physical Science. No overall best achiever was announced for the rest of the subjects.
Teachers with a 100 % pass rate in their subject, received a certificate for best performance: 100 % pass rate.
Congratulations to: Afrikaans FAL Mrs. Edith Joubert, English HL and FAL Mrs Mari Bosman, Caroline de Wet, Margaret van Helsdingen, Magda Smit and Talita Coetzer. Life OrientationMath Mrs Lenie van Zyl and Mrs Elsa van Zyl. Mathematical Literacy Mrs Frankie Nell. Physical science Mrs Magdeli Bosman.Technical Science Miss Marelize Delport and Miss Lizmari van Eeden. Accounting Mrs Elsa van der Schyff. Tourism Mrs Erika Brand and Miss Carinché Pretorius. IT Mr Gerhard Prinsloo. CAT Mr Pierre van Wyngaard. Electrical Technology Mr Christiaan van Greunen and Mr Jacques Snyman. Mechanical Technology Mr Jan Bosman and Mr Gerhard Ebersohn. Civil Technology Mr Andrew Els. EGD Mr Arie Lombard and Mr Johannes Scholly.