Hoërskool Robertson het drie van hul krieketspelers, Kirwan Meintjies, Andries van Tonder en Luthan Absolon beloon vir hul prestasies gedurende die krieketseisoen.
Kirwan Meintjies is beloon vir sy 106 lopies nun teen Hoërskool Stellenbosch.
Andries van Tonder is beloon vir sy 105 lopies teen Hoërskool Curro Durbanville.
Luthan Absolon is beloon vir sy puik boulwerk. Hy het 5 paaltjies vir slegs 29 lopies geneem.
Welgedaan manne!