)

HTS Middelburg atlete is kookwater

(V.l.n.r.): Jansen Bell, Lika Olivier, VenĂ© Esterhuyse en Hendrik Smit. 

HTS Middelburg se atlete het baie goeie prestasies opgelewer tydens die 2021 Twizza ASA Kampioenskappe.

VenĂ© Esterhuyse algeheel 3de in die dogters o/15 400m item, Lika Olivier algeheel 3de in die dogters o/15 800m item, Wilco Geldenhys algeheel 4de seuns o/19 400m hekkies  item, Hendrik Smit algeheel 18de in gewigstoot en algeheel 13de in diskus, Xander Benedetti algeheel 7de seuns o/16 gewigstoot, Jansen Bell 11de seuns o/20 800m lopie. Hy kwalifiseer ongelukkig nie vir die semi-finale nie.

Xander Benenetti en Wilco Geldenhuys

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal