)

Hoërskool Ermelo atlete palm medaljes in by SA’s

Foto: Mia Davel en Tyrone Berning

Hoërskool Ermelo se topatlete het vanaf 8 tot 10 April gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Junior Atletiek-kampioenskap in die Paarl.

Dit was vir die Erries ‘n heerlike ondervinding en drie EHS-atlete spog met brons medaljes op Suid-Afrikaanse vlak:

Tyrone Berning (o/16) behaal ‘n derde plek in beide 300m-hekkies met ‘n tyd van 38,65 sekondes (pb) en in hoogspring met ‘n hoogte van 1,9 meter.

Mia Davel (o/16) behaal ook ‘n derde plek in hoogspring. Sy spring ‘n hoogte van 1,65 meter.

Carla Ferreira eindig agtste in spiesgooi met ‘n afstand van 41,08 meter.

Aan elke Errie wat deelgeneem het, baie geluk! Hoërskool Ermelo is besonder trots op elkeen se prestasie en deelname.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal