)

Schools that rock gesels met Erika Vollmer

Schools that rock het ‘n paar vrae aan Erika Vollmer, Onderhoofmeisie Kultuur, van HoĆ«rskool Middelburg gevra.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer elke dag deur my vriende omring te word en saam-saam ons laaste skooljaar te voltooi.

Vraag: Indien jy die skoolhoof van HoĆ«rskool Middelburg was, is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by jou skool? Om te sien dat ons saam as ā€˜n skool alle sport byeenkomste sal bywoon en ons maats te ondersteun al neem ons nie self deel nie.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Middies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Deur hulle te verseker dat elkeen by Hoƫrskool Middelburg die kans kry om hulle volle potensiaal te bereik en hulle passie uit te lewe.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Juffrou Marica by die MSSI (Middies Sport Spesifiek Instituut). Sy het my geleer om hard te werk en daardeur hoĆ«r hoogstes te bereik.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Hokkie

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Lasagne

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Oudiologie

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Tukkies

ā€˜n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021. When it rains look for the rainbow, when its dark look for the stars.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal