Op Vrydag 11 September is die Errieraad van EHS verkies en aangekondig. Dit is altyd ‘n spanningsvolle, maar opwindende gebeurtenis.
Die dogters wat verkies is tot 2021 se leierraad, is: Chané Bester, Anke de Kock, Mignon Ferreira,
Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Yolanda Mahlangu, Thandiwe Nhlabati, U-lene Nortjé, Yvonne Röhm, Chantelle Swart, Michaela van Rensburg, Carissa Venter en Leandri Viviers.
Die volgende seuns is verkies tot 2021 se leierraad: Zimri Büchling, Arend Fourie, Lourens Erasmus,
Desmond Slabberts, Richard Cloete, Nicolaas Snyman, Hendrik Louwrens, Corné Jansen van Rensburg, Christiaan Arnoldi, Khaya Mkhonza, Morné Olivier en GJ Swanepoel.
Hoofleiers:
Presidente: Anke de Kock en Arend Fourie; Vise-presidente: Lana Herholdt en Zimri Büchling;
Voorsitters Sport: Chantelle Swart en Corné j van Rensburg; Voorsitters Kultuur: Leandri Viviers en Desmond Slabberts; Sekretarisse: Margha Greyling en Richard Cloete; Penningmeesters: Michaela van Rensburg en GJ Swanepoel: Voorsitter van Hotelraad: Michaela van Rensburg
Die Dorpsraad vir 2021 is: U-lene Nortjé (Voorsitter), Morné Olivier (Voorsitter), Chané Bester, Zimri Büchling, Mpho Mashela, Tino Mafura, Khaya Mkhonza, Thandiwe Nhlabati, Desmond Slabberts, Eunika Snyman.
Voorsitters Dorp: U-lene Nortjé & Morné Olivier
Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad is: Lourens Erasmus (Voorsitter), Richard Cloete, Arend Fourie, Corné J.v. Rensburg, Hendrik Louwrens, Nicholas Snyman, GJ Swanepoel, Jacques van der Merwe.
Voorsitter Huis Veltman: Lourens Eramus
Nelstehuis se raad bestaan uit: Yvonne Röhm (Voorsitter), Anke de Kock, Mignon Ferreira, Margha Greyling, Lana Herholdt, Nadia Kluyts, Michaela van Rensburg, Carissa Venter.
Voorsitter Nelstehuis: Yvonne Röhm
Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is:
Presidente: Anke de Kock & Arend Fourie
Vise-presidente: Lana Herholdt & Zimri Büchling
Voorsitters Sport: Chantelle Swart & Corné Jansen van Rensburg
Voorsitters Kultuur: Leandri Viviers & Desmond Slabberts
Sekretarisse: Margha Greyling & Richard Cloete
Penningmeesters: Michaela van Rensburg & GJ Swanepoel
Voorsitter van Hotelraad: Michaela van Rensburg
Baie geluk aan elkeen wat verkies is en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlê. EHS staan bankvas agter julle!
Become a Sponsor