)

TV wink vir leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie

Lohan Coetzee en Elzaan van de Venter van Ligron Akademie  vir Tegnologie het beslis nie stil gesit tydens die grendeltydperk nie! Hulle het ingeskryf vir die Mentor My- kompetisie, ‘n talentkompetisie vir jong mense wat van toneelspel hou.
Beide Liggies het deurgedring na die finale waar hulle gekies is om deel uit te maak van ‘n groep leerders wat aanlyn opleiding sal ontvang. Die opleiding het reeds in Augustus begin en sal vir ‘n jaar voortgesit word. Die kersie op die koek is wanneer hulle in 2021 op die TV sal verskyn saam met die akteurs wat hulle gaan mentor en oplei.
Baie geluk – ons sien uit daarna om julle op die kassie te sien!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal