)

CVO Gromar Skool Matriekafskeid

Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer
CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge.
Die tema was “Uit die Natuur” en het dit mooi ingeskakel by al die protokol reëls wat vir Covid-19 gevolg moes word.
Daar was 17 van Gromar se matrieks met hul metgeselle betrokke by die matriekafskeid, sowel as hul ouers en onderwysers wat ook genooi was.
Die kos was uit die boonste rakke en die matrieks het dit geweldig baie geniet.
CVO Gromar bedank hierdie jaar se graad 11’s vir hul harde werk om die aand ’n sukses te kon maak, asook die graad 10’s wat in beheer was van die modeparade reëlings. Dit is altyd ’n hoogtepunt.
Foto’s vlnr: Charné van der Berg en Reinhard Nienaber, Sonique Engelbrecht en WT Stoltz
Foto’s vlnr: Matthys Loock en Micaela Jovner, Melissa van Wyk en Hennie Klopper
Foto’s vlnr: Lara Potgieter en Lean Vosloo, Theuns Badenhorst en Leoné Stoltz,Marga Genis en Dian Geerkens
Foto’s vlnr: Hannes Jordaan en Sulize Alberts, Hennie Meyer en Bianca Smit, Johan Bester en Juné Bester
Foto’s vlnr: Christiaan van Wyk en Luné Robbertze, Anneri van Schalkwyk en Ebert van der Ryst, Ansofie van Rooyen en Emil Bloemhof
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal