)

EHS-landbouleerders op landbou-uitstappie

Foto: Jana Vissser

Die graad 10- en 11-Errie landboubestuur-leerders het op Woensdag 7 Oktober die JanVos Landgoed besoek van meneer Jan Grey.

Daar het die leerders baie gesien en geleer: hoe bulle se saad getap en getoets word vir verskeie siektes, hoe die veearts dragtigheid op vroulike diere getoets het, hoe om beeste inentings te gee, oor die bestuur van ‘n Boran-stoet, asook algemene hantering van stoet-kuddes.

Daarna het die leerders die melkportaal en die behuisingstelsel by die melkbeeste besigtig waar hulle kon sien hoe tegnologie hierdie boerdery-afdeling tot sukses lei.

Die Erries bedank vir Hendi-Hein Matthew’s en Jan Grey vir hulle tyd en vir die ongelooflike leerervaring waarby Hoërskool Ermelo se leerders soveel kon baat.

Vlnr: Alexander Kirk, Corné Jansen Van Vuuren en Lourens Uys
Claudia Jacobs
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal