)

Hoërskool Ermelo vergemaklik inteken tydens COVID-19

Siphesihle Mtsweni se QR-kode word geskandeer

Te wyte aan van COVID-19, is die inteken van leerders elke oggend ‘n groot uitdaging vir baie skole.

Die Erries is egter gerat om ook hierdie uitdaging so vlot as moontlik te laat verloop.

Die Noord-Wes Universiteit het ‘n toepassing ontwikkel om die proses van intekening te vergemaklik. Die Tjop-Tjop-toepassing werk deur ‘n unieke QR-kode wat vir elke leerder ontwikkel is. Die leerders se kodes word geskandeer met al die nodige inligting van die betrokke leerder, sy/haar temperatuur en COVID-19 kontrolelys se antwoorde. Hierdie inligtigting word digitaal ingelees en gestoor in die wolk.

Hoërskool Ermelo is uiters opgewonde om suksesvol van hierdie toepassing gebruik te maak en so ‘n bydrae te lewer tot tegnologiese vooruitgang.

Edrich Beyer se QR-kode word geskandeer
Simphiwe Gama se QR-kode word geskandeer
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal