Uppies begin T20 krieket op hoë noot
Uppies se senior span het die afgelope naweek aan twee T20 wedstryde deelgeneem. Hul het vroeg-dag na Groblershoop gery om daar te gaan speel. Uppies kolf 1ste en almal dra by…
OAKDALE KRIEKETSPELER BEHAAL 100-TAL
Tydens die eerstekrieketspan van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se wedstryd teen Glenwood House op Saterdag 19 Januarie, het Kaylim Cordier (gr. 11) 109 lopies van 99 balle aangeteken.…
Toekomstige Florrie Proteas
Twee leerders van Hoërskool Florida het die vakansie gewys hulle is reg om eendag vir die Proteas te speel. Brendon Smith het die vakansie leeus o/19B krieket gespeel, Louise kemp…
St Charles College 1st XI cricket team had a great start
Saints 1st XI Cricket Team recently returned from the Grey High School Festival in Port Elizabeth. In what was a great start to the year, the Saints team won all…
Liam Martin Maak Geskiedenis
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.18.7″] Liam Martin, kaptein van HS Strand se eerste krieketspan, het gedurende die somervakansie geskiedenis gemaak deur vir die SA Plattelandspan vir O/17’s verkies te word. Hy…
Hoërskool Upington o/15 krieketspelers na Sri-Lanka
Drie van Hoërskool Upington se jong opkomende krieketspelers, Ferdie Richter, Brend Mulder en Geo Engelbrecht het vanaf 1 tot 5 Desember aan die Nasiona/15 Plattelandfees deelgeneem in Sasolburg. Al drie…
Hoërskool Kalahari krieketspelers verteenwoordig Noordkaap Krieket
Casper du Plessis en Foster Lubbe het die Noordkaap Krieket se “Capping” seremonie bygewoon. Altwee hierdie leerders, van Hoërskool Kalahari in Kuruman, verteenwoordig Noordkaap krieket gedurende die vakansie in hul…
Laerskool Mooirivier se o/10A-krieketspan ligawenners
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A krieketspan is aangewys as die Noordwes-Ligawenners van groot skole. Voor vlnr: Vihan Pretorius en Bennet Keet. Tweede ry vlnr: Benjamin van Wyk, Anro Nel,…
Hoërskool Oudtshoorn leerder gekies vir Puntfest-kriekettoernooi
Groot eer het Conrique Kock (17), ‘n matriekleerder van Hoërskool Oudtshoorn en uitmuntende krieketspeler, te beurt geval. Conrique is gekies om Junie 2019 aan die Puntfest-kriekettoernooi in Sri Lanka deel…
Hoërskool Robertson o/15 krieketspan presteer
Hoërskool Robertson is baie trots op hul o/15 krieketspelers en afrigter, Mnr Heino Haas Warnich, wat gister met 103 lopies gewen het teen Hoërskool Breërivier van Worcester. Hulle sluit ook die…
Hoërskool Upington o/15 krieket
‘n Bedrywige seisoen het afgeskop en Uppies krieket speel die seisoen in 3 verskillende ligas, o/15 liga, o/19 liga, reserwe liga, asook in die Coca Cola T20 Shootout. Foto bo:…
Glenwood High School cricket – launch of Durban Heat
Durban Heat launched at Moyo Ushaka on Durban Pier this morning. Brandon Scullard (Glenwood Director of Cricket) and Devon James(Glenwood Cricket Coach) attended the launch. An exciting draft for the…
Hoërskool De Aar o/19 krieket
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA se eerste krieketspan het Saterdag, 13 Oktober, in Hopetown teen Hoërskool Hopetown en Hoërskool Steynville gespeel. In die eerste wedstryd het Hoërskool Hopetown gekolf en…
Suid-Gauteng Krieketfinale Monument 1 vs. Noordheuwel 1
Die Suid-Gateng krieketfinale is op Saterdag, 20 Oktober by Hoërskool Monument aangebied. Monnas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Op 29 vir 2 was Monnas ietwat…
EHS o/15A-Krieket is Mpumalanga-naaswenners
Op Vrydag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoërskool Piet Retief in die Mpumalanga-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot verloor en stuur Piet Retief in om…
Hoërskool Nelspruit se krieketspan is provinsiale T20-wenners
Hoërskool Nelspruit se T20-span is as die Mpumalanga-wenners aangewys na die naweek se teen Cambridge. Die Nellies het met nege paaltjies gewen. Baie geluk!
St Charles College KZN Inland Cricket Representatives
Congratulations to the boys from both our Prep and Senior School who have been selected as KwaZulu-Natal Inland Cricket Representatives in 2018! Pictured back left to right: Sanele Mdingi, Ross…
Vereeniging Gimnasium krieketspeler gekies vir Gauteng o/19 B-span
JP Coetzee van Vereeniging Gimnasium het gedurende die vakansie vir Vaaldriehoek aan die o/19 Gauteng Krieket-proewe deelgeneem. Hy is daarna verkies vir die Gauteng o/19B krieketspan. Die Gimmies is trots…
Rudi Claassen’s 100th cricket match for PRG
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Herewith a great story regarding Rudi Claassen who played his 100th match for the Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch 1st XI on Saturday and scored 114.…
Paul Roos Gymnasium Boland Cricketers
PRG is proud to announce that the following cricketers have been selected for the various Boland age group teams. Thy will be representing Boland at the Khaya Majola and Coke…
EHS o/15A-Krieket is semi-finaal wenners
Op Saterdag, 13 Oktober 2018, het Hoërskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoërskool Bergvlam van Nelspruit in die Mpumalanga semi-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot gewen en besluit om…
Langenhoven Gimnasium krieket
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste Span Krieket het teen Hoërskool Nico Malan van Humansdorp gespeel. Nico Malan het eerste gekolf en teken 114, almal uit,…
Paul Roos Gymnasium Cricket
Paul Roos Gymnasium cricket results 1 – 8 October at the Cape Schools Week U19A vs Queens College: PRG – 230/6 Stephan Maree 59 and Rudi Claassen 87 runs Queens…
Sewe Nellies in provinsiale krieketspanne opgeneem
Hoërskool Nelspruit is trots op hul krieketspelers van wat in Mpumalanga-spanne opgeneem is: o/15B: Hugo Coetser, o/17B: Stephan Botha, o/17A: Niel Henning en Tristen Parnell, o/19A: Jacques Vosloo, Ewan Lombard…
Twee Liggies opgeneem in SA Bokkie Krieketspan
Baie geluk aan die twee krieketspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Mark Niebuhr en Hanco Bakker, wat na afloop van die Somer Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Oktober in…
Liggies se Jacolien opgeneem in Titans dogters krieketspan
Jacolien du Preez, ‘n graad 8 leerder van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, is op Saterdag, 6 Oktober, gekies vir die o/19 Titans Dogters Krieketspan. Hierdie span sal vanaf…
Hoërskool Noordheuwel krieketspelers vir Gautengspan
Agt kriektseuns van Nories in Krugersdorp, is verkies tot die Gautengspan! Dit is ‘n besondere prestasie waarop die Nories baie trots is! Agter vlnr: Johann Jacobsz, Conrad van Dyk, Dawan…
Laerskool Mooirivier krieketspan wen Super 12 en Noordwes-liga
Laerskool Mooirivier se o/13A-krieketspan het baie lof verdien vir die doelgerigte wyse waarop hulle die Super 12-kompetisie en die Noordwes-liga vir groot skole gewen het. Hulle het dan ook die…
KFC PUNT KRIEKETFEES : 2018
Hoërskool Punt in Mosselbaai is trots om weereens in 2018, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die…
Hoërskool Nelspruit krieketuitslae 17-21 September
• o/15C wen Lowveld High School met 49 lopies • Vriendskaplik o/15B wen NHS o/14A met 3 paaltjies • 2de Span wen teen Rob 1ste span met 21 lopies •…
Derde plek vir NHS-krieket in Noord-Suid T20-toernooi
Hoërskool Nelspruit onlangs aan die eerste Noord-Suid T20-krieketreeks deelgeneem. NHS is die enigste span van Mpumalanga wat genooi is om van 21- 24 September aan die toernooi deel te neem.…
Ligbron krieketspanne wys hul staal
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se o/14A krieketspan het op Maandag, 17 September teen Hoërskool Ermelo se o/14B’s op EHS se velde te staan gekom. EHS kolf eerste en…
Hoërskool Langenhoven Krieket geborg
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is. Hier verskyn die eerste krieketspan agter vlnr:…
Erries veg op krieketveld
Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan het op Maandag, 17 September, teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Secunda het eerste gekolf en kon 184/5 in hulle 20 beurte aanteken. Die Erries het…
Hoërskool Noord-Kaap o/14 Kriekettoer
Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley se o/14 Krieketspan het gedurende die afgelope langnaweek na Krugersdorp getoer om aan die Black Widow o/14 Krieketfees deel te neem. Die o/14 span het 3…
Hoërskool Florida krieket
Baie geluk aan Jaco Kruger, Brendon Smith en Rujaun Scheepers wat in die Gauteng Johannesburg-Wes o/15- en o/19-krieketspanne opgeneem is. Foto bo: agter vlnr: Jaco Kruger en Marnus le Roux…
Mullies krieket kook!
Laerskool Muldersdrif se krieket was die afgelope tyd aan die brand. Hier is van die wonderlike prestasies: o/9 – Iwan Oosthuizen 65 nie uit nie o/10 – John Grubb 3-kuns…
Hoër Jongenskool 1ste krieketspan na Cape Schools Festival 2018
Hoër Jongenskool van die Paarl se 1ste XI-tal neem op 28 September tot 2 Oktober deel aan die Cape Schools Festival 2018 te Rondebosch. Foto bo: voor vlnr: Juan Burger…
Laerskool Muldersdrif o/6 Mini-Krieket
Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif se krieketspelers Markus Beyers en Marcel Mouton die o/6 spelers van die wedstryd. Markus het 24 lopies van…
Laerskool Muldersdrif Mini-Krieket
Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif se krieketspelers Aldré Wohlfahrt die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Roodekrans en Edward Harding die o/7…
Hoërskool Nelspruit krieketuitslae: 10-15 September 2018
• 10 September: o/14B wen teen Curro o/14A met 8 paaltjies • 11 September: o/15B verloor teen Curro o/15A met 1 paaltjie (keagan Jansen van Vuuren 4 paaltjies) • 11…
Nog oorwinnings vir die Erries krieket
Hoërskool Ermelo het op Maandag 10 September drie krieketspanne op die veld gestuur en die EHS se naam is hoog gehou. Die o/14A-span het teen Hoërskool Piet Retief te staan…
Ligbron krieketspanne kraai koning
Die seuns krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het ? suksesvolle week agter die blad met al die spanne wat hulle wedstryde oortuigend gewen het. Die o/14A’s het…
Ligbron eerste meisies krieketspan sluit seisoen af
Die Eerste meisies-krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het op Woensdag, 12 September, tuis teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom in hulle laaste wedstryd vir die seisoen. Hoogenhout…
Glenwood High School cricket vs Kearsney College
On Saturday, 15 September, the Glenwood 1st XI played their opening fixture of the 2018/2019 season against Kearsney College at home. It was a special day for Sanele Mnqayi and…
SJ Erwee visits St Charles College
On Friday morning, 14 September, we had a special visit from St Charles College Old Boy and current Dolphins Cricketer, SJ Erwee, ahead of the Africa T20 Cup taking place…
Laerskool Thabazimbi leerders in Limpopo Krieketspan
Laerskool Thabazimbi is baie trots op hul seuns wat op geneem is in die Limpopo Krieketspan. Dit is ‘n uitstekende prestasie! Julle maak ons baie trots. Dankie dat julle die…
NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners
Krieketuitslae: NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners Foto’s: Hennie Homann Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het dié jaar se Ehlanzeni T20-toernooi op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n wen in…
Jacques Vosloo van Hoërskool Nelspruit skitter op krieketveld
Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr. 11) hou die Nellies se naam hoog op die krieketveld. Hy is onlangs in ‘n Krieket Suid-Afrika-span opgeneem wat aan die twee-dag St Davids-kriekettoernooi…
Hoërskool Cradock krieketspelers na OP-Krieketproewe
Vier krieketspelers van Hoërskool Cradock, Musa Green, Liyabona Rasmeni, Raymond Tom en Khanya Papu, is na ‘n reeks proewe gekies om aan die finale rondte OP-proewe deel te neem. Baie…














