)

Ligbron eerste meisies krieketspan sluit seisoen af

Die Eerste meisies-krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het op Woensdag, 12 September, tuis teen Hoƫrskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom in hulle laaste wedstryd vir die seisoen. Hoogenhout wen die loot en besluit om eerste te kolf.

Hoogenhout teken 155 lopies vir die verlies van 2 paaltjies aan.

Ligbron word daarna ingestuur om te kolf en teken 133 lopies in 20 boulbeurte aan.

Ligbron verloor die wedstryd met 22 lopies.

Foto:Ā Mikyla le Roux

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal