)

Hoërskool De Aar o/19 krieket

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″]

HSDA se eerste krieketspan het Saterdag, 13 Oktober, in Hopetown teen Hoërskool Hopetown en Hoërskool Steynville gespeel.

In die eerste wedstryd het Hoërskool Hopetown gekolf en ‘n totaal van 121 lopies aangeteken. HSDA het hulle 20 beurte voluit gekolf, maar kon ongelukkig nie Hopetown se lopies verbysteek nie.

Die tweede wedstryd teen Hoërskool Steynville het beter gegaan. HSDA het met goeie veld- en boulwerk die span uitgeboul vir 88 lopies.

HSDA se kolfwerk was baie goed. Daniël du Toit en Christiaan Kolesky het ‘n 69-lopie vennootskap aangeteken om die span ‘n oorwinning van nege paaltjies teenoor Hoërskool Steynville te verseker.

HSDA is baie trots op die seuns!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal