[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn se 1ste Span Krieket het teen Hoërskool Nico Malan van Humansdorp gespeel.
Nico Malan het eerste gekolf en teken 114, almal uit, aan. Langenhoven Gimnasium wen met 6 paaltjies.
Gim se uitblinkers was as volg: Eaj Carew 3 vir 14, Julian Jacobs 3 vir 24, Eaj Carew teken 33 lopies aan en Jean Bruiners 28* lopies.
Gim behaal 115/4 in 19 beurte.
Langenhoven Gimnasium 1ste Span Krieket vs Brackenfell van Kaapstad
Brackenfell kolf eerste en behaal 143 almal uit.
Gim se uitblinkers is Johann Muller 3 vir 15, Julian Jacobs 3 vir 33, Lleyton Avontuur 58 lopies en Jhedli van Briesies behaal 42 lopies
Gim wen met 8 paaltjie, met 27 beurte oor. Hulle teken 144/2 aan in 18 beurte.
1ste Span Krieket vs Hoërskool Swartland van Malmesbury
Gim kolf eerste en teken 296/3 aan in 45 beurte.
Uitblinkers was Jean Bruiners 95* lopies, Jhedli van Briesies 85 lopies, Jaco Victor 6 vir 21 en Julian Jacobs 3 vir 27.
Gim boul Swartland uit vir 79 lopies en wen met 217 lopies.
0/19 A Krieket span
Agter vlnr: Lleyton Avontuur; Theo Ferreira (Kriekethoof) Francois-Andre Beets; Johann Muller (Kaptein); Jhedli van Briesies; Andreas Schultz (Afrigter); Shaldon Carelse; Rowan Rondganger.
Voor vlnr: Jaden Dyssel; Jaen Bruiners; Eaj Carew; Curwin le Roux; Julian Jacobs
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]