Nelspruit o/11 Krieketspan deur na Mpumalanga Grootskole Finale
Nellies is trots op ons 0/11A Krieketspan wat deur is na die Mpumalanga Grootskole Finale nadat hulle
Hans Moore cricket results: Weston Michaelmas Cricket Week 2017
Congratulations to Hans Moore High School who wins the trophy
Uppies skitter op krieketveld
Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 17 Oktober, ‘n 25 beurt wedstryd gespeel teen Kenhardt op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te…
Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die volgende Punt-krieketspelers is deur na die SWD-krieketproewe: Estiaan Hobbs, Jan-Hendrik Marx, Reece Taljaard en Luan Els. Punt-krieket rock!! Foto: vlnr: Luan Els, Jan-Hendrik Marx, Reece Taljaard…
St Charles College Inland Cricket Representatives
Congratulations to the following boys in our Preparatory School
Nelspruit krieketspelers in provinsiale spanne opgeneem
Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Nelspruit krieketspelers
Hoërskool Nelspruit skitter in krieket
Nellies se 1ste krieketspan het op die 11de Oktober 2017 gewen
Tokkies Krieketspan wen Noordwes-Krieketliga
Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die
Jean Fourie gekies as krieketafriger
Baie geluk aan Mnr. Jean Fourie, van die Hoërskool Bastion, wat gekies is as die
Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!
Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen
Laerskool Newton in Kimberley vaar uitstekend in krieket.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Newton in Kimberley is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC. Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde. Newton 0/13A onoorwonne in…
Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.
Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…
Laerskool Mooirivier se o/13 krieketspan wen NoordwesligaÂ
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen.Â
Glenwood Sport Results
Glenwood Sport Results 9 October 2017. To view the complete results for Water Polo,
Cricketers selected for Boland Cricket Teams
Six Paul Roos Gymnasium cricketers selected for u/17 and u/15 Boland Cricket Teams.
Hoërskool Ermelo oorrompel Piet Retief op krieketveld!
Hoërskool Ermelo het Saterdag, 23 September 2017 teen H/S Piet Retief te staan gekom op hulle
Naweek se sport uitslae Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit het ‘n paar rugby wedstryde en krieketwedstryd gehad
Nellies maak skoonskip in die Grootskole Krieket-liga
Laerskool Nelspruit het skoonskip gemaak in die Grootskole Krieket-liga teen Curro. Ons is
Krieketnuus van HS Strand
Die 1ste krieketspan wil net graag dankie sê aan McDonald’s Strand en al die ouers, personeel, leerders en ondersteuners wat hulle McDonald’s-aand moontlik gemaak het. Die spelers het Woensdagaand baie…
CJ Mothibi of Northern Cape High School
CJ Mothibi, a Grade 11 learner of Northern Cape High School has been invited to take part in a National U/17 Camp. The camp will take place in Pretoria from…
Laerskool Newton – O/13A krieket onoorwonne op Grahamstad
O/13AÂ Â krieket onoorwonne op Grahamstad toer @ Grahame Collage, St. Andrews & Gill Collage
Hoërskool Strand open elektroniese telbord
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op die foto verskyn mnr. Machiel van Olst van King Pie saam met mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand  waar die amptelike opening van…
Uppies nog krieket nuus
Die volgende leerders is verkies om die Onder 17 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Giovanni Lategan Lemley Mulder Benre Engelbrecht Bobby Duvenhage Diane Kapp Steven Smith Sterkte! Veels geluk!!
Uppies se Krieket kook
Die volgende leerders is verkies om die Onder 15 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Gideon Breedt Brend Mulder Ferdie Richter Daylon Beukes Keanu Baba Ian Erasmus Geo Engelbrecht
Hoërskool Noord-Kaap – Krieket nuus
Die 1ste krieketspan is vir die 8ste jaar agtereenvolgens gekroon as die provinsiale T20-wenners en speel op 10 Maart teen die Vrystaatse wenner uit in die Knights-franchise finaal in Bloemfontein.
KINGSWAY HIGH SCHOOLBOY HITS 248 IN DURBAN
Sixteen-year-old Blu Belluigi, from Kingsway High School in Amazimtoti, hit 248
Newton Learskool – Krieket 1ste span se toer uitslae.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto 1: Juan neem 4 penne vir 10 lopies in sy 4 beurte om ons te help om St. Andrews met 8 lopies te klop.…
Uppies vat Groblershoop op tuisveld aan
Groblershoop het na Upington gereis om teen Uppies se dorp span te kom speel in die Pro 20 liga. Groblershoop kies om eerste te kolf en word almal uitgeboul vir…
Uppies 0/15 Krieket vs Kenhardt
Uppies se 0/15 krieket span het Woensdag, 19 Januarie, teen Hoërskool Kenhardt gaan speel in ‘n 25 beurt wedstryd. Uppies het eerste gekolf en behaal ‘n goeie 111 lopies vir…
St Benedict’s College Cricket
Lovely game of cricket with the grade 1’s today at Bedfordview Primary,maybe there’s a future Jonty or Ntini in the group! The last one is a classic..an elated father couldn’t…
Noordheuwel wen KHS T20
Noordheuwel wen KHS T20 “Best of the West” Stephan Germishuizen aangewys as beste bouler. 6/26 op die dag!!! Baie geluk aan ons krietket-manne! Nories ROCK!!
District North Capping
A wonderful evening with our cricketers and patents, recognizing their cricket talent and acknowledging their achievements and circuit/district representation .. The event was hosted at the Durbanville High School with…
Hoërskool Bellville – Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieket
TIAAN EN DIVAN LEI SA SPANNE Tiaan Combrink, Pieter Drotskie en Divan van der Westhuizen het die afgelope vakansie die Suid-Afrikaanse Binnenshuise krieketspanne op Junior vlak verteenwoordig.
Aston Manor’s u/11’s winning their cricket league!
Aston Manor’s u/11’s winning their cricket league!










