Hoërskool Langenhoven van Riversdal se eerste krieketspan spog met pragtige nuwe hempies wat deur Wynand Wessels, van Kiewiet Eiendomme in Stilbaai, geborg is.
Hier verskyn die eerste krieketspan agter vlnr: Connor Flanigan, Dandré Diedericks, Reevin February, Wynand Wessels, Declan Roberts, Peter-Jame Wait en Eugene du Plessis.
Middel vlnr: Reinhardt Nel, Elkie van Wyk, Francois van Wyk, Strauss Von Moltke en Herchelle Barlow.
Voor vlnr: Aidan Geringer en Diano Malan.