)

Hoërskool Langenhoven leerders vaar goed tydens Eisteddfod

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se leerders het besonder goed presteer tydens die jaarlikse Ratem Eisteddfod, wat vanaf 27 – 30 Augustus, te Riversdal plaasgevind het.

Vier-en-veertig leerders het aan ses-en-sestig items in vier kategorieë deelgeneem. Die verspreiding van die uitslae vertel ‘n pragtige storie. Daar verwerf 24 leerders Goud+, 32 Goud, 6 Silwer en 4 leerders verwerf Brons.

‘n Verdere hoogtepunt is dat drie leerders goud+ (90% en hoër), in al hulle items waarvoor hulle ingeskryf, behaal het. Paula-Mari streicher (dialoog 93% en poësie 92%), Caila Christie (95% en 92% vir skryfstukke) en Elizmarie Solomon (90% vir beide haar skryfstukke).

Op die foto verskyn van links: Elizmarie Solomon, Paula-Mari Streicher en Caila Christie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal