SWD Muurbal: Oakdale se muurbalspelers by SWD-proewe deelgeneem
SWD Muurbal. Dertien van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se muurbalspelers het aan die eerste ronde SWD-proewe deelgeneem. Hulle eindig as volg op die SWD Ranglys: O.19: Neil Visser vierde,…
Edwin van der Walt – Akteur besoek Hoër Landbouskool Boland
Edwin van der Walt. Akteur Edwin van der Walt het op die plaas gekuier. Edwin is seker beter bekend vir sy rol in televisieprent, Fynskrif, maar ook vir rolle op…
Karting – Camps Bay High Rafe Tayler excels at Karting Championships
Camps Bay High School Grade 11 learner, Rafe Tayler earned himself a spot on the winner’s podium at the Western Cape Regional Karting Championships. The championships was held at Killarney…
Robbies Leerlingraad – Hoërskool Robertson Leerlingraad 2022
Robbies Leerlingraad. Hoërskool Robertson is baie trots op hul verkose leerlingraad wat aangekondig is vir 2022. Die volgende leerders is tot die Leerlingraad 2022 verkies: Seuns: Christian Wentzel (Hoofseun), Hendré…
Hoërskool Langenhoven – Schools That Rock gesels met Madré Davids
Hoërskool Langenhoven. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Madré Davids, Hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, vir 2022. Madré, hoe sien jy jou…
Hoërskool Langenhoven – Schools That Rock gesels met Fayden Sefoor
Hoërskool Langenhoven. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Fayden Sefoor, Hoofseun van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, vir 2022. Fayden, hoe sien jy…
Esports – Paul Roos Gymnasium comes out top
Esports. Paul Roos Gymnasium League of Legends A team beat Grey High School LOL A team 2-1 in the HSEL/ VS Gaming Finals the past weekend. The Paul Roos Team:…
Boland Landbou DUX leerder – Hannes de Villiers DUX leerder vir 2021
Boland Landbou DUX leerder. Hoër Lanbouskool Boland van die Paarl, is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerder is. Hy behaal die eerste klasposisie in die volgende…
Top 10 Atletiek Oakdale – span presteer by skolebyeenkoms
Top 10 Atletiek Oakdale. Die atletiekspan van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 30 Oktober, op Moorreesburg, aan die Top 10 skolebyeenkoms deelgeneem en uitstekend gevaar. Oakdale het teen…
Western Cape Enduro – PRG leerders skitter
Western Cape Enduro. Paul Roos Gimnasium, Paarl, leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Western Cape Enduro #1 in Jonkershoek. Jonkershoek het ook vir 2021 as ’n Nasionale Enduro…
Puma School of Speed – Paul Roos Gymnasium Athletes star
Puma School of Speed. A number of Paul Roos athletes took part at the Puma School of Speed meeting held in Paarl on Saturday, 30 October. Some of the excellent…
WP baanfiets kampioenskappe – PRG blink uit
WP baanfiets kampioenskappe. Ruan Badenhorst van Paul Roos Gimnasium in die Paarl het die afgelope naweek die speke laat sing. Hy het uitgeblink in die WP baanfiets kampioenskappe. Dit het…
Water Polo – Paul Roos Gymnasium team excels
Water Polo – Paul Roos Gymnasium in Paarl u/19B Water Polo team won the RondeboschBoys High second Team Tournament. Paul Roos Gymnasium beating Rondebosch Boys High School 6 – 5…
Scout award – Camps Bay High learber achieves Springbok Scout Award
Scout award. Camps Bay High School Grade 11 learner, Dominic Holling, recently attained the highest level available – the Springbok Scout Award. Said Kirsten Mobsby, Head of Service at Camps…
School of Speed – Jordan Wynne-Vaaltyn van Hoërskool Strand presteer
School of Speed. Die jaarlikse, baie opwindende Puma School of Speed atletiekbyeenkoms het op Saterdag 31 Oktober by Dal Josafat-stadion in die Paarl plaasgevind. Baie geluk aan Jordan Wynne-Vaaltyn van…
Biathle en Triathle – Alexander Smit van Hoërskool Strand blink uit
Biathle en Triathle. Gedurende hierdie tyd van die jaar word daar wêreldwyd byeenkomste vir Tweekamp: hardloop, swem en Driekamp: hardloop, swem, laserpistoolskiet) gehou. Die doel en verwagting is dat die…
Jeugskou – Hoër Landbouskool Boland by jeugskou
Jeugskou. Die lekkerste deel van ‘n Jeugskou is nie net die kompetisie en mededinging onder mekaar nie, maar dit is ook die hegte vriendskapsbande wat gesmee word. Hoër Landbouskool Boland…
Psalms 16/ Psalm 16 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Psalms 16/ Psalm 16
Paarl JTC – new Paarl JTC for 2022 was inaugurated
Paarl JTC. The new Paarl JTC for 2022 was inaugurated on 20 October. Ses van Hoër Meisieskool Paarl se leerders dien op die raad vir 2022. Die juniors wat nuut…
Strand Krieket – Chris Jurgensvan Hoërskool Strand speel 50ste wedstryd
Strand Krieket. Chris Jurgens van Hoërskool Strand het Saterdag, 30 Oktober, sy vyftigste wedstryd vir Strand se eerste krieketspan gespeel. In dié wedstryd teen HTS Drostdy, het hy uitgeblink en…
Oakdale atletiek derde – Oakdale presteer by Superskole byeenkoms
Oakdale atletiek derde. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal is baie trots op hul atletiekspan wat derde van twintig skole by die Superskole byeenkoms geëindig het. Die top 10 puntemakers vir…
Prysuitdeling Boland Landbou – Prysuitdeling graad 8 – 11
Prysuitdeling Boland Landbou. Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die prestasies van hul seuns. Die seuns se puik prestasies en harde werk maak Boland baie trots! Die skool bedank…
ATKV DigiToneelkompetisie – Talent en groot passie is gekies vir die kollig
ATKV DigiToneelkompetisie. Die ATKV het vanjaar die teatergrense verder verskuif met sy DigiToneelkompetisie. Die top-10-finaliste het hulle buiging gemaak in hul eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die Kollig, op…
Rising Star Tennis Toernooi – Paul Roos o/16 Tennis
Rising Star Tennis Toernooi. Paul Roos Gimnasium in Paarl se O/16 A tennisspan het die naweek deelgeneem aan die finale rondtes van die PNB Rising Star tennis toernooi. Hierdie toernooi…
Hoërskool Robertson – Schools That Rock gesels met Jean-Mari Terblanche
Hoërskool Robertson. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Jean-Mari Terblanche, Hoofdogter van Hoërskool Robertson vir 2022. Jean-Mari, hoe sien jy jou rol as…
Hoërskool Robertson – Schools That Rock gesels met Christian Wentzel
Hoërskool Robertson Hoofseun. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Christian Wentzel, Hoofseun van Hoërskool Robertson vir 2022. Christian, hoe sien jy…
Podiumpret-redenaarskompetisie – Paul Roosers laat die tonge klap
Podiumpret-redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium in die Paarl het vanjaar 12 leerders gehad wat aan die jaarlikse Podiumpret-redenaarskompetisie deelgeneem het. Hulle het uitstekend gevaar. In 2016 het die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument ‘n…
Public Speaking – Paul Roosers excel in Public Speaking
Public Speaking. Paul Roos Gymnasium in Paarl learners competed nationally in the On the Tip of the Tongue public speaking competition. The learners who participated in the public speaking competition…
Chess – Curro Durbanville welcomes International coach
Chess. Curro Durbanville, a school managed by JSE-listed independent education provider Curro Holdings, is proud to announce the appointment of Reuben Salimu, the school’s first international chess coach. With over…
SWD Krieket – Punt spelers opgeneem in SWD spanne
SWD Krieket. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het nie ‘n tekort aan talentvolle krieketspelers nie. Die bewys hiervan is dat drie kranige spelers gekies is SWD Krieket. Hulle is in verskeie krieketspanne…
WP Disas squash – Camps Bay High School’s Brody Williamson excels
WP Disas squash. Camps Bay High School Grade 9 learner, Brody Williamson had a very successful weekend of squash. Brody was selected for the WP Disas team for the Inter-provincial…
Cape Metro Swimming League – Paul Roos Swimmers excel
Cape Metro Swimming League – Paul Roos Gymnasium made their return to swim in the Cape Metro Swimming League on Thursday 21st of October. The excitement was very high as…
#Helpagirlout – Aliwal North High School Launch #helpagirlout
Helpagirlout. On the 23rd of October Thlolohelo Smouse, a Grade 9 learner at ANHS, launched the #HELPAGIRLOUT project. It is an initiative that seeks to empower young girls. Tholohelo was…
JSE Investment Challenge – Paul Roos Gymnasium crowned as winners
JSE Investment Challenge. The JSE Investment Challenge aims to teach high school learners about the world of investing. Paul Roos Gymnasium was crowned as the winners of the JSE Investment…
PRG Tennis – Paul Roos Gimnasium eerste Tennisspan onoorwonne
PRG Tennis. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste tennisspan het 2021 onoorwonne afgesluit. Hulle het hul derde groot titel ingepalm deur Grey College van Bloemfontein vir die derde keer hierdie…
Boland Gholfspan – Hoër Jongenskool leerders in O.19 Boland-gholfspan
Boland Gholfspan. Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, Janus Roberts, Dylan Kayne en John Rabie, is in die o.19- Boland-gholfspan ingesluit. Hierdie span neem vanaf 17 tot 22 Desember aan…
Garden of hope – Camps Bay High’s garden produces first harvest
Garden of hope. At the start of winter, Camps Bay High School planted the first phase of their Garden of Hope. It is a food garden for the future with…
Hoër Jongenskool Prysuitdeling – Ulrich Le Roux en Louis Wilkenson
Hoër Jongenskool Prysuitdeling. Hoër Jongenskool Paarl, het hul twee Dux-leerders tydens hul prysuitdeling bekend gemaak. Ulrich Le Roux is aangewys as die Dux-leerder – Goue medalje en Louis Wilkenson is…
Cricket Paarl Boys’ High – Cricket vs Wynberg Boys’ High
‘ Cricket Paarl Boys’ High. Paarl Boys High played vs Wynberg Boys’ High on 23 October. Paarl Boys’ High U14A vs WynbergWynberg 213/6 in 45 overs (Marx van Wyk 2/35). Paarl Boys…
Hoofleiers: Hoër Jongenskool maak leiers bekend
Hoofleiers: Hoër Jongenskool Paarl in die Paarl het met trots hulle Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Ernst Kirsten en die Onderhoofseun is Erwin Meyer. Baie geluk! Hoër…
Toutrek – Arende baie aktief
Toutrek. Die toutrekspan van Hoërskool Strand is baie aktief en fluks aan die werk. By die Wes-Kaap Kampioenskap van 16 Oktober op Robertson het die volgende Arende mooi prestasies behaal:…
Moot Court – Paul Roos Gymnasium’s promising lawyers
Moot Court. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is very proud of their promising lawyers Michael Samson, Nikolaj van Rensburg and Jordan Cridland. These three gentlemen were able to reach the national…
Radical debaters – Paul Roos Gymnasium excel
Radical debaters. Well done to the Paul Roos Gymnasium Radical debaters, Thomas Mullineux and Deacon Senekal. Thomas Mullineux came first in grade 11 in South Africa. Deacon Senekal came second…
“Hasta la vista” Matrieks – Hoërskool Punt – Kindwees afgewas
“Hasta la vista” Matrieks. So kom ons eeufees matrieks se Visse-storie tot ‘n einde. Vier vlotvaarte, drie interskole, een “vensters”, drie A-J sportweke, ‘n Gorrie dag en Metropolitain van ons…
Hoërskool Punt Hoofseun – Schools That Rock gesels met MJ de Lange
Hoërskool Punt Hoofseun. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan MJ de Lange, Hoofseun van Hoërskool Punt, Mosselbaai, vir 2022. MJ, hoe…
Point High Head Girl – Schools That Rock chat to Handri Viljoen
Point High Head Girl. It is a privilege for Schools That Rock to ask a few questions to Handri Viljoen, Point High School Mossel Bay, Head Girl for 2022. Handri,…
Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe
Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…
For our Matrics – Schools That Rock wishes you all the best
For our Matrics. We know that you gave your best during the past twelve years. We pray for all our matrics – we know that you are in Good Hands!
SA Lifesaving Champs – Holly Smith Camps Bay High School
SA Lifesaving Champs. Camps Bay High School’s Grade 9 learner, Holly Smith, was incredibly active over the school holidays. First she was a participant at the South African Surf Lifesaving…









