WP baanfiets kampioenskappe. Ruan Badenhorst van Paul Roos Gimnasium in die Paarl het die afgelope naweek die speke laat sing. Hy het uitgeblink in die WP baanfiets kampioenskappe. Dit het plaasgevind by die Bellville Velodrome.
Ruan behaal vier goue en een silwer medalje.
Baie geluk Ruan!!
Paul Roos is baie trots op jou!!
Meer oor Paul Roos Gimnasium: