Rising Star Tennis Toernooi. Paul Roos Gimnasium in Paarl se O/16 A tennisspan het die naweek deelgeneem aan die finale rondtes van die PNB Rising Star tennis toernooi. Hierdie toernooi word deur Tennis Suid-Afrika aangebied. Paul Roos se span het die provinsiale toernooi in die Strand gewen.
Hulle dring deur na die finale eindrondtes in Pretoria. Al die provinsiale wenners was verteenwoordig in Pretoria.
Paul Roos se span het bestaan uit die volgende spelers: Leonardo Sola. Willem de Waal. Jake Downie en Echard de Kock.
Hulle wen hulle afdeling in Pretoria. Hulle klop daarna vir Grey College in die semi-finaal met 2-1.
In die finaal verloor die hulle naelskraap teen St. Stithians 1 – 2. Paul Roos wen die dubbelspunt teen Saints, maar verloor ongelukkig albei enkelwedstryde.
Meer oor Paul Roos Gimnasium: