Jeugskou. Die lekkerste deel van ‘n Jeugskou is nie net die kompetisie en mededinging onder mekaar nie, maar dit is ook die hegte vriendskapsbande wat gesmee word. Hoër Landbouskool Boland se seuns het by Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam deelgeneem en baie goed gevaar.
Welgedaan manne! Al die harde werk en lang ure se oefen word beloon met sulke mooi uitslae.
#leerleeflei #bewaaronsbodem #hartenhand
Foto’s verskaf
Lees meer oor Landbouskool Boland: