Boland Landbou DUX leerder. Hoër Lanbouskool Boland van die Paarl, is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerder is. Hy behaal die eerste klasposisie in die volgende vakke: Engels Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde, Afrikaans Huistaal, Fisiese Wetenskappe, Landboutegnologie en Wiskunde. Die skool sien uit na al hul 2021 matrieks se uitslae!
#leerleeflei#bewaaronsbodem#hartenhand
Lees meer oor Boland Lanbou: