)
Award Ceremony – Curro Create stars

Award Ceremony. During the first week of the new school term, Curro Create broadcast their online award ceremony for the Curro Create National Youth Theatre Festival. All the results for…

Boland Atletiek – Hoër Landbouskool Boland presteer

Boland Atletiek. Hoër Landbouskool Boland het Dinsdag, 19 Oktober, aan die HMS-uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem teen Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimbasium en Paul Roos Gimnasium. Landbouskool Boland het uitstekende prestasies behaal! O/14’s…

Outeniqua Hoofleiers – Hoërskool Outeniqua Hoofleiers 2022

Outeniqua Hoofleiers. Hoërskool Outeniqua in George het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Philip Myburgh en die Hoofdogter is Mila Barnard. Hul Onderhoofseun is Christian Hattingh en…

Punt Hoofleiers 2022 – Hoërskool Punt maak hul Hoofleiers bekend

Punt Hoofleiers 2022. Hoërskool Punt in Mosselbaai het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is MJ de Lange en die Hoofdogter is Handri Viljoen. Hul Onderhoofseun is Divan…

Strand Matriekafskeid – Hoogtepunt vir 2021 Matrieks

Strand Matriekafskeid. Hoërskool Strand se matriekafskeid vanjaar was beslis die hoogtepunt vir Strand se graad 12-leerders. Op 1 Oktober arriveer die leerders in styl by Laurent te Lourensford, terwyl hul…

Strand Hoofseun – Schools That Rock gesels met Brendon van Rooyen

Strand Hoofseun. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Brendon van Rooyen, Hoofseun van Hoërskool Strand vir 2022. Brendon, hoe sien jy…

Strand Hoofdogter – Schools That Rock gesels met Lien Hoogenboezem

Strand Hoofdogter. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Lien Hoogenboezem, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Strand. Lien, hoe sien jy jou rol as hoofleier van…

Cape Epic – Send-off for Absa Cape Epic riders at Curro Brackenfell

Cape Epic. Curro Brackenfell learners hosted a special send-off for the group’s two sponsored Absa Cape Epic riders, Phillimon Sebona and Jan Montshioa on Thursday, 14 October. Absa Cape Epic…

Leerlingraad 2022 – Hoërskool Robertson kondig hul leerlingraad aan

Leerlingraad 2022. Hoërskool Robertson se leerlingraad van 2022 id bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies tot die leerlingraad: Dogters: Jean-Marie Terblanche, Ansurie Wessels, Eden Davids, Lindie Fortuin, Gabriella Jordaan,…

Rhythmic Gymnastics Camps Bay- Hallie Meth qualified for WP team

Rhythmic Gymnastics Camps Bay. Camps Bay HIgh School Grade 11 learner, Hallie Meth, qualified for the Western Cape Rhythmic Gymnastics Team. Hallie represented the Province at the National Tournament: SA…

Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation

Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…

ATKV-Tienertoneelfinaal – Onblusbare Talent Bekroon

ATKV-Tienertoneelfinaal. ’n Swaargewig paneel beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gesogte ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te wys. Talle dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand…

Rugby – Corné Uys new Head of Rugby Paul Roos Gymnasium

Rugby. The Rector of Paul Roos Gymnasium, Mr André van Staden and Chairman of the Governing Body, Roelou Slabbert, welcomes the appointment of Mr Corné Uys as the new Head…

Laser SA Champs – Chiara Ross, Camps Bay High, exels at Laser Champs

Laser SA Champs. Grade 11 Camps Bay High School learner, Chiara Ross sailed the 2021 Laser South African Championships. The Laser SA Champs took place from 1 to 4 October…

Tennisfees – Hoër Landbouskool Boland vyftiende Tennisfees

Tennisfees. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl sien geweldig daarna uit om twaalf deelnemende skole hierdie komende naweek (Vrydag en Saterdag) op die plaas te verwelkom. Dit is hul vyftiende…

SA Junior Surfing Champs – Noah Kahn reaches quarter-finals

SA Junior Surfing Champs. Grade 11 Camps Bay High School learner, Noah Kahn, surfs for the Cape Winelands Surfriders Association. Noah qualified to participate in the 2021 Sea Harvest SA…

SA Champs Performing Arts-Robbies dogters presteer in dans

SA Champs Performing Arts. Hoërskool Robertson is baie trots op Mackenzie Marx, Monja Roux en Elmi Bruwer. Hulle het die vakansie deelgeneem aan die South African Championship of Performing Arts…

Uitvoerende Kunste – Christiaan Brandt Paul Roos Gimnasium presteer

Uitvoerende Kunste. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is baie trots op Christiaan Brandt. Christiaan is in Graad 11. Hy het uitstekend presteer by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat vanaf…

Swemgala – Emma de Wet van Hoërskool Durbanville skitter

Swemgala. Baie geluk aan Emma de Wet van Hoërskool Durbanville wat weer uitstekend presteer het tydens die Freda Barnard Swemgala. Emma wen drie goud, tien silwer en drie brons medaljes.…

Curro Tennis – Curro hosts International Tennis Federation tournaments

Curro Tennis. Curro Holdings is proud to announce its involvement as tournament sponsor and host of two of the upcoming International Tennis Federation’s (ITF) five in-country events. Working with Tennis…

0/19 SA Netbaltoernooi – Hoër Meisieskool Paarl verteenwoordig Wynland

0/19 SA Netbaltoernooi. Drie leerders van Hoër Meisieskool Paarl – Renezia Andrews, Nicola Pople en Adri Carstens het die Kaapse Wynland verteenwoordig in die 0/19 SA Netbaltoernooi. Kerrin deNobrega, een…

Prefects 2022 – Hoërskool Punt High School

Prefects 2022. Poit High School, Mossel Bay congratulate their newly elected prefects for 2022. Sterkte aan elk van hierdie leerders wat daagliks ‘n voorbeeld vir die leerders van Hoërskool Punt…

Tennis – Hoër Landbouskool Boland by oefenkamp

Tennis. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl se tennisspelers was die naweek besig met ‘n oefenkamp by Stellenbosch Academy of Sport (SAS). Hulle is besig met voorbereiding vir die komende…

Krieket – Hoërskool Durbanville vs Hoërskool DF Malan

Krieket. Hoërskool Durbanville eerste XI Krieket het hul laaste krieket wedstryd van die vakansie gespeel. Die wedstryd was teen Hoërskool DF Malan op DF se tuisveld. Die wedstryd is oor…

Toutrek Snr Kampioenskappe – Worcester Gimnasium WP/Wynland

Toutrek Snr Kampioenskappe. Die Senior WP/Wynland Toutrekkampioenskappe het onlangs plaasgevind. Verskeie leerders van Worcester Gimnasium het deelgeneem en medaljes verwerf. Goudini-span: Brons: Chloé van As, Angelique van Jaarsveld, Ané Snyman…

Buitesportprestasies – Paul Roos Gimnasium uitblinkers

Buitesportprestasies. Paul Roos Gimnasium in die Paarl se leerders het gedurende 2021 uitgeblink in verskeie Buitesportprestasies. Slegs die atleet se hoogste prestasie in elke sportsoort word gegee. Noah Bakkes (8E1)…

Insider SA – Young Delft teacher inspires whole neighbourhood

Insider SA. Great excitement reigned at Curro Delft recently when the popular SABC TV show, Insider SA, spent some time at the school. They film an insert on ‘a day…

Art Exhibition – “See and Be Seen” Paul Roos Gymnasium 155 years

Art Exhibition. See and Be Seen Art Exhibition and Auction supports education and creativity. The inaugural “See and Be Seen” Art Exhibition and Auction, is a fundraising event. Investec brings…

Matriekafskeid Jan van Riebeeck – ‘n Groot lekkerte

Matriekafskeid Jan van Riebeeck. Die Graad 12’s van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het onlangs hul Matriekafskeid gevier. Volgens die matrieks was die aand groot lekkerte. Dit was ‘n…

Nasionale Jeugmusiekkompetisie – Liam Slabbert Hoërskool Durbanville

Nasionale Jeugmusiekkompetisie. Nog ‘n rekord spat met Nasionale Jeugmusiekkompetisie. Die ses-en-dertigste Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) gaan voort om nuwe rekords op te stel. Die kompetisie vind plaas van 6 tot 11…

World Rhino Day – Inspiration for Curro Sitari School

World Rhino Day. Thandi the Rhino was an ispiration for Curro Sitari Highschool. Sitari Country Estate is an independent school bordering at Somerset West. Thandi was the lone survivor of three rhinos.…

Matriekafskeid Hoërskool Durbanville – Wat ‘n fees!

Matriekafskeid Hoërskool Durbanville. Hiermee nog ‘n matriekafskeid – hierdie keer Hoërskool Durbanville! …en was dit ‘n fees! Durbies bedank elkeen wat hierdie dag spesiaal maak vir die Durbies. Geniet elke…

Cricket Paul Roos Gymnasium – won vs Selborne College

Cricket Paul Roos Gymnasium. Paul Roos Gymnasium U15A and U14A cricket teams played an excellent game against Selborne College and Menlopark. U15A: vs Selborne College – PRG won by four…

Matric Farewell Camps Bay – Matrics 2021 Farewell

Matric Farewell Camps Bay. What a feast! Camps Bay High School celebrated their Matric Farewell at the Suikerbossie Restaurant & Estate – a feast they were looking forward for so…

Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag

Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…

SA Gym Games – Ella Goddard from Camps Bay High Excels

SA Gym Games. Ella Goddard from Camps Bay High School competed on Saturday, 1st October, at the SA GYM GAMES in Pretoria. She was placed 7th overall – Level 8…

Netbal Skeidsregters – Hoërskool Strand toekomstige Netbal Skeidsregters

Netbal Skeidsregters. Mev. Anso Kemp is die bemarker van Hoërskool Strand en internasionale skeidsregter. Sy het vir ses netbalspelers van Hoërskool Strand ‘n Vlak 1 skeidsregterskursus aangebied. Hierdie spelers het…

SA Toutrek Klubkampioenskap – Hoërskool Strand presteer

SA Toutrek Klubkampioenskap. Hoërskool Strand se toutrek-Arende het op 7 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe deelgeneem. Die SA Toutrek Klubkampioenskap het by Laerskool Breërivier plaasgevind. Die atlete het baie goed…

DF Malan – Video van DF se Matriekafskeid 2021

DF Malan. Hoërskool DF Malan van Kaapstad deel graag hul video van die 2021 Matriekafskeid. Lees meer oor DF Malan: https://schoolsthatrock.co.za https://www.dfmalan.com/

Schools Netball Cape Winelands – Paarl Girls’ High U/19 Netball

Schools Netball Cape Winelands. Cape Winelands Netball included three netball players from Paarl Girls’ High in the Cape Winelands U/19 Netball Team. Adri Carstens, Renezia Andrews and Nicola Pople will…

Havana Nights Matric Function – Paarl Girls’ High

Havana Nights matric function. Paarl Girls’ High Matric Class of 2021 stunned in their evening gowns and high heels (also some sneakers!) with handsome partners by their sides. We give…

Wiskunde Fisiese Wetenskap – Nadia Enslin oud-leerder van Langenhoven

Wiskunde Fisiese Wetenskap. Nadia Enslin, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven in 2020, het ‘n gesogte toekenning vir haar puik prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetensappe in haar eindeksamen, ontvang. Sy is…

HJS Matriekafskeid 2021 – Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High School

HJS Matriekafskeid 2021. Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High School het hul Matriekafskeid 2021 op luisterryke wyse gevier. Dít waarna die matrieks die hele jaar uitgesien het, het ‘n werklikheid geword.…

420 SA National Championships – Chiara Ross, Camps Bay High excels

420 SA National Championships. 16 Year old Chiara Ross, in Grade 11 at Camps Bay High School, teamed up with Chiara Fruet from Parklands College to sail the 420 SA…

ABSA Cape Epic Riders – Curro aims to take riders to new heights

ABSA Cape Epic Riders. Undoubtedly one of the country’s top mountain biking events, the ABSA Cape Epic, once again invites riders to test their limits. It takes place over six…

HJS Krieket – Hoër Jongenskool Paarl Krieketfees

HJS Krieket. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek van 24 tot 26 September ‘n Krieketfees van verskeie spanne aangebied. HJS Krieket se spanne het die volgende uitslae behaal: HJS o.15A…

Landbouskool Boland – Lewensoriëntering doen Herwinning

Landbouskool Boland. Die tema van Hoër Landbouskool Boland vir kwartaal drie is herwinning. In Lewensoriëntering, by Meneer Van Rooyen, moes die graad 8-seuns ‘n gelukbringer (mascot) bou uit herwinbare materiaal…