)

SA Toutrek Klubkampioenskap – Hoërskool Strand presteer

SA Toutrek Klubkampioenskap. Hoërskool Strand se toutrek-Arende het op 7 Augustus aan die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe deelgeneem. Die SA Toutrek Klubkampioenskap het by Laerskool Breërivier plaasgevind. Die atlete het baie goed presteer.

Dit is opvallend dat die toutrek atlete nie net in een span en een afdeling deelneem nie.Hulle haal beslis die beste uit so ‘n kompetisie.

In die seunsafdeling het die volgende seuns die genoemde medaljes help verower:

Blaze Bosch (gr.11): 700kg Premier-liga Brons; 640kg Premier-liga Silwer; O/23 600kg Premier-liga Silwer.

Francois Uys (gr.9): 700kg Premier-liga Brons

Brendon van Rooyen (gr.11): 640kg Premier-liga Silwer; 560kg Premier-liga Silwer; O/23 600kg Premier-liga Silwer.

Durand van Deventer (gr.11): 560kg Premier-liga Silwer; O/23 600kg Premier-liga Silwer.

Melizza van der Merwe, Marconette Els, Nina Esterhuizen, Anése Groenewald

In die damesafdeling was die prestasies soos volg:

Melizza vd Merwe (gr.10): 500kg Premier-liga Brons; 500kg President-liga Goud; 540kg President-liga Goud; O/23 500kg Dames Silwer; 560kg Gemeng Brons.

Marconette Els (gr.9): 500kg Premier-liga Brons; 500kg President-liga Goud; O/23 500 kg Dames Silwer; 560kg Gemeng Brons.

Nina Esterhuysen (gr.11): 500kg Premier-liga Brons; 500kg President-liga Goud; 540kg President-liga Goud; O/23 500 kg Dames Silwer; 560kg Gemeng Brons.

Anése Groenewald (gr.11): 500kg Premier-liga Brons; 500kg President-liga Goud; 540kg President-liga Goud; O/23 500kg Dames Silwer

#Arendtrots

Lees meer oor Hoërskool Strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal