)

Krieket – Hoërskool Durbanville vs Hoërskool DF Malan

Krieket. Hoërskool Durbanville eerste XI Krieket het hul laaste krieket wedstryd van die vakansie gespeel. Die wedstryd was teen Hoërskool DF Malan op DF se tuisveld. Die wedstryd is oor 50 boulbeurte gespeel. Durbanville 176 lopies, almal uit, behaal.

Tobias Roelofse het 41 lopies, Jacques Koen 37 en Micka Labuschagne 36 lopies aangeteken.

DF Malan het 71 lopies, almal uit, aangeteken. Louw Marx het 4-1-18-3, Tobias Roelofse 2-0-2-2, Derik Bredell 4-1-13-2 behaal.

Durbanville wen met 105 lopies.

Foto verskaf

#TrotsDurbanvilleDurbanville Old BoysDurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-DurbiesHoërskool Durbanville KrieketHoërskool Durbanville ALUMNI

Lees meer oor DF:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.dfmalan.com/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal