)

SA Champs Performing Arts-Robbies dogters presteer in dans

SA Champs Performing Arts. Hoërskool Robertson is baie trots op Mackenzie Marx, Monja Roux en Elmi Bruwer. Hulle het die vakansie deelgeneem aan die South African Championship of Performing Arts in Rustenburg. Hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig het.

Al drie hierdie leerders het baie goed presteer.

Die uitslae van Mackenzie, Monja en Elmi vir die South African Championship of Performing Arts was soos volg:

Mackenzie Marx verwerf 8 Goue medaljes, 3 Silwer medaljes en 1 Brons medalje.

Monja Roux dans 2 Goue medaljes en 6 Silwer medaljes los.

Elmi Bruwer behaal 10 Goue medaljes, 3 Silwer medaljes en 1 Brons medalje.

Al drie hierdie dansers kwalifiseer ook vir die SA Champs Performing Arts span. Een van Elmi Bruwer (hoofdogter) se solo’s is gekies vir die gala- geleentheid (showcase) van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe.

Baie geluk dogters!!

Lees meer oor Hoërskool Robertson:

https://schoolsthatrock.co.za

https://hoerskoolrobertson.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal