Kaleidoskoop. Wonnies is baie trots op elf van hul leerders wat as wenners aangekondig is tydens hul Kaleidoskoop Kunswedstryd.
- Afrikaanse skryfwerk: Tristin Badenhorst
- Dans: Chardé Vermaak
- Drama: Zianett Goosen
- Engekse skryfwerk: Jordan Botes
- Fotografie: Chanie Erasmus
- Instrumentaal: Marnus Lezar
- Koekversiering: Esrie venter
- Kuns: Kaylin Smit
- Public speaking: Hanthys Venter
- Redenaars: Armand Cilliers
- Vokaal: Carike Jansen
Baie geluk met julle uitsonderlike prestasies!
#wonnietrots
Lees meer oor Wonnies: