)

Netbal Skeidsregters – Hoërskool Strand toekomstige Netbal Skeidsregters

Netbal Skeidsregters. Mev. Anso Kemp is die bemarker van Hoërskool Strand en internasionale skeidsregter. Sy het vir ses netbalspelers van Hoërskool Strand ‘n Vlak 1 skeidsregterskursus aangebied. Hierdie spelers het almal hul Vlak 1 teorie-eksamen geslaag en werk nou hard om binnekort hul gradering as volwaardige skeidsregters te slaag. Die afrigter van die eerste netbalspan, me. O’Dine Lategan het haar Vlak 3 teorie-eksamen geslaag en het tans ‘n Provinsiale C+-gradering.

Die skool is baie trots op die leerders en onderwysers wat die ekstra myl stap en sodoende hul vaardighede verbeter.

Foto verskaf

Baie geluk!

#Arendtrots

Lees meer oor Hoërskool Strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal