Matriekafskeid Jan van Riebeeck. Die Graad 12’s van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het onlangs hul Matriekafskeid gevier. Volgens die matrieks was die aand groot lekkerte. Dit was ‘n genotvolle aand en almal het prentjiemooi gelyk!
Lees meer oor Hoërskool Jan van Riebeeck: