HJS Krieket. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek van 24 tot 26 September ‘n Krieketfees van verskeie spanne aangebied. HJS Krieket se spanne het die volgende uitslae behaal:
HJS o.15A vs Garsfontein – Garsfontein 169 ná 20 beurte. HJS 89/10 (Roux Meyer 28). HJS verloor met 81 lopies.
HJS o. 15A vs Waterkloof – HJS 200/9 (Johan Wege 89). Waterkloof 201/6. HJS verloor met 4 paaltjies.
HJS o. 15A vs Pretoria Boys High – Pretoria BHS 301/9 ná 65 beurte. (Arie Meiring 2/36). HJS 113/6 ná 55. Wedstryd eindig onbeslis.
HJS o. 15A vs Affies – HJS 129/10. Affies 130/2. HJS verloor met 8 paaltjies.
HJS 1e span vs Garsfontein – HJS 157 ná 20 boulbeurte. (Gysbert Wege 73 ná 51; Rian Leibold 33 ná 21; Brendan Coetzee 22 ná 21). Garsfontein 149/5 (Christiaan Bourbon-Leftley 2/32 ná 4; Rian Leibold 1/15 ná 4; Christian Burger 1/20 ná 4). met 8 lopies.
HJS 1e span vs Waterkloof – HJS 303/7 ná 50 beurte (Gysbert Wege 113; Lieben Engelbrecht 81; Juanrico Vorster 25). Waterkloof 263/10 (Gysbert Wege 5/41 ná 9; Rian Leibold 2/26 ná 7; Juanrico Vorster 1/26 ná 7; Daniël Oosthuizen 2/12 ná 6). HJS wen met 43 lopies.
HJS 1e span vs Pretoria Boys High – HJS 167/10 ná 48 (Stephan Breuninger 67; Liam Vermeulen 22; Rian Leibold 20*). Pretoria BHS 168/7 ná 43 (Christian Burger 2/23; Johan Wege 2/43; Rian Leibold 1/18). HJS verloor met 4 paaltjies.
HJS 1e span vs Affies – HJS 278/7 ná 50 boulbeurte (Gysbert Wege 88; Lieben Engelbrecht 60; Rian Leibold 52). Affies 189/10 ná 38 (Johann Wege 3/26 ná 10; Christian Burger 2/42 ná 10; Juanrico Voster 1/38). HJS wen met 89 lopies.
Lees meer oor HJS: