Landbouskool Boland. Die tema van Hoër Landbouskool Boland vir kwartaal drie is herwinning. In Lewensoriëntering, by Meneer Van Rooyen, moes die graad 8-seuns ‘n gelukbringer (mascot) bou uit herwinbare materiaal in en om die huis. Dit moet Aardedag voorstel.
En wie het gesê ‘n boer is nie kreatief nie!








Welgedaan, manne!
Foto’s verskaf
#leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem
Lees meer oor Boland Landbouskool:
Become a Sponsor








