Leerlingraad 2022. Hoërskool Robertson se leerlingraad van 2022 id bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies tot die leerlingraad:
Dogters: Jean-Marie Terblanche, Ansurie Wessels, Eden Davids, Lindie Fortuin, Gabriella Jordaan, Denisha Patel, Domenique Swart en Anandi Stipp.
Seuns: Willem-Daniel Botes, Keanan Williams, Driaan Viljoen, Christian Wentzel, Hanno Bothma, AJ Lőtter, Engelbrecht Mostert en Hendré Van Zyl.
baie geluk aan hierdie sestien leerders.
Lees meer oor Robbies: