)

Boland Atletiek – Hoër Landbouskool Boland presteer

Boland Atletiek. Hoër Landbouskool Boland het Dinsdag, 19 Oktober, aan die HMS-uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem teen Hoër Jongenskool Paarl, Paarl Gimbasium en Paul Roos Gimnasium.

Landbouskool Boland het uitstekende prestasies behaal!

O/14’s

Jayden Brits O.14 het ‘n eerste plek behaal in verspring (5.74m) asook 100m (14.36 sek).

Krause Ohlhoff behaal tweede plek in verspring (5.70m) en ‘n derde plek in die 300 m (38.50m).

Heinrich Bezuidenhout behaal tweede plek in gewigstoot (12.96m).

Jayden de Klerk is derde in gewigstoot met ‘n afstand van 12.73m.

Leighton Lombaard het ‘n eerste plek behaal in die 100m met ‘n tyd van 11.29 sek.

Arno Nel behaal ‘n vierde plek in die 100m met ‘n tyd van 11.6 sek.

O/15’s

By die O/15’s het Rennie Swarts eerste plekke in beide die 100m (11.1 sek) asook die 300m (37.05 sek) behaal.

O/17’s

By die O/17’s het Adriano Prag ‘n eerste plek behaal in die 100m met ‘n tyd van 10.9 sek.

Dewald de Villiers behaal derde plek in die 100m met ‘n tyd van 11.5 sek.

Nicus van Coller behaal eerste plek in die verspring met ‘n afstand van 6.38m

Corné Cronjé tweede in die verspring met ‘n afstand van 6.37m.

JC Nothnagel behaal tweede plek in die spiesgooi met ‘n afstand van 59.30m.

Boland Landbou is waarlik trots op hierdie atlete se toegewydheid en al die tyd en harde oefening wat hulle insit.

Welgedaan manne!

#bolanderatletiek #leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd

Lees meer oor Hoër Landbouskool Boland:

https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal